Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -12 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago
Finaal Springbok rugby Geert -1 day ago

Left overs

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Petra maak die heerlikste Lenguini Bolognaise, gisteraand weergemaak, maar dit so bietjie oordoen!

Bly toe met amper nog n maaltyd oor, kyk ek toe vroeer daai left over so en wonder wat nou?

Gooi toe lekker groot hand gerasperde cheddar oor, en maak jafels met dit, man was dit nou lekker!

Petra het nou opdrag om maar altyd ekstra te maak waneer sy paste bolognaise maak.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Thu, 19/10/2017 - 14:48

Arie, ek aanvaar jy het die mengsel net so in die jaffelmaker gesit, nie tussen twee snye brood nie?    Dit is nogal 'n goeie idee hoor.  Seker lekker crispy buite om gebraai met gesmelte kaas binne.   Slim kind!!!

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus