Forums
Petra maak die heerlikste Lenguini Bolognaise, gisteraand weergemaak, maar dit so bietjie oordoen!
Bly toe met amper nog n maaltyd oor, kyk ek toe vroeer daai left over so en wonder wat nou?
Gooi toe lekker groot hand gerasperde cheddar oor, en maak jafels met dit, man was dit nou lekker!
Petra het nou opdrag om maar altyd ekstra te maak waneer sy paste bolognaise maak.
Dit klink nou na 'n lekker …
Dit klink nou na 'n lekker "left over" happie daai.
Jinne nou is ek honger.... -…
Jinne nou is ek honger.... - Lolla!
Term





Arie, ek aanvaar jy het die…
Arie, ek aanvaar jy het die mengsel net so in die jaffelmaker gesit, nie tussen twee snye brood nie? Dit is nogal 'n goeie idee hoor. Seker lekker crispy buite om gebraai met gesmelte kaas binne. Slim kind!!!