Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Sterkte Chris Vakansiebeplanning 2026/27 Geert -31 minutes ago
Chris B Vakansiebeplanning 2026/27 Wessel Strydom -1 hour ago
Chris Kanselleer Vakansiebeplanning 2026/27 Chris Boucher -1 hour ago
Baie waarskynlik Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -3 hours ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -12 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -12 hours ago

1993 Penta oordoen

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

My dogter-hulle het 'n 1993 Penta gekoop waar daar baie werk is wat wag.

Skoonseun is 'n handige man en wil die hele wa oor doen, hy het reeds daarmee begin, ek gaan vandag kyk bietjie raad gee, sal soos hy vorder ook hier verslag doen.

Hulle beplan om kort-kort te gaan kamp, en te sien wat hulle nog wil / moet verander.

Ek moes net keer, hulle wou al so gaan kamp het, maar hy moet eers dringende dinge doen.

Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Fri, 24/02/2023 - 06:51

Ek is ook lief daarvoor, maar nie baie goed daarin nie. Ek wou dit as vak vat in std 8, maar dit was net op standaardgraad, en het nie getel vir universiteitstoelating nie. Ek hoop maar as ek tot aftrede oorleef het ek nie erg artritis nie, sodat ek dan projekte kan aanpak. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus