Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -32 minutes ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -1 hour ago
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -15 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -16 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -18 hours ago

Flop kampervarings

Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader
Submitted by Len Loader on
Forums

Ek dink dit kan nogal 'n lekker onderwerp wees om vir jouself of iemand anders se kamp-floppe te lag.  Ek sal sommer hieronder begin :-

 

Brits

Wessel Strydom

Wed, 22/03/2023 - 16:18

Dankie vir die volledige en grafiese omskrywing. 

Dus moet ek die bakkie so bietjie agtertoe ruk, laat beweeg om gladde ontsluiting te kry.

Dit stem ooreen met Len se omskrywing ook. ek het 'n klomp hak/afhak aksie wat Junie-maand voorlê, ek gaan dit probeer tot perfeksie. So bietjie olie aan die bal kan dalk tog voordeleig wees.laugh

Wat gewoonlik gebeur is die volgende;

ek gebruik die geelwig om wa oor die wiele gelyk te kry. ek trek die wa met Grompie op die blok. Stop en sit klippe en blok agter die wiele, sodat wa stilstaan. Dan probeer ek afhak, en spulletjie is vas soos Chris verduidelik.

Volgende keer sal ek maar so bietjie tru, teen die klippe om hak los te kry, of bakkie met hand agtertoe wieg, met rat in "park". 

 

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Wed, 22/03/2023 - 16:26

Die vashaakery het ek ook al so opgesom soos Len verduidelik. Maar as jy nie heeltemal reguit voor die wa staan nie, wil die reverse trick nie vir my werk nie, dit klou soos n klits want dan druk die stang nie agteruit nie maar swaai die wa. Of so dink ek.

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Wed, 22/03/2023 - 17:36

............my en jou verduideliking kom ooreen  -  joune net meer sexy as myne, daarom verstaan die ander ouens nou ook !

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus