Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert, November 2026 Rona du Plessis -21 minutes ago
Koud November 2026 Geert -1 hour ago
Slange Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Ek geniet ... November 2026 Chris Boucher -2 hours ago
Wessel Len gaan weer Kruger Wildtuin… Rona du Plessis -1 hour ago
Koue in Sedgefield November 2026 Rona du Plessis -2 hours ago

Jou winter kampplek van keuse?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Na aanleiding van die "kamp jy in die winter?" uitslae, het 88% van stemmers aangedui dat hulle wel in die winter kamp.

stats winter
10 April 2017

Waar sal jy se is die beste winter kampplek wat jy graag besoek en hoekom?

Ons kamp maar gewoonlik gedurende wintermaande by Dube en die groot rede is daardie heerlike binnehuis warm Hydro wat n gemaklike vinnige loopafstand van die kampeer area is.  Nog n rede is omdat daardie omgewing so 3 - 4 grade warmer is as Pretoria gedurende die winter.  Ek sal graag ook na ander opsies wil kyk.

Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Wed, 19/04/2017 - 10:49

Gewoonlik in die winter gaan ons gewoonlik net vir naweek kampe.

Ons sal daarvan hou om Noord te gaan kamp, maar weens die verkeer gedurende Vrydae by Gilloleys is dit taboe. Ons al eers ons bestemming bereik wanneer ons moet terugkom.

Gewoonlik gaan ons maar Suid met minder verkeer:

1) Koppisol (Lekker stil met min kampeerders)

2) Soetdoring (Dit sal my eerste keuse wees nadat ons so maand gelede vir die eerste keer daar was).

3) Eastco Parys (As ek vroeg genoeg kan ''wegslip'' by die werk asook dat die oord baie netjiese en rustige is).

4) Bloekompoort (Lekker stil met min kampeerders. Koel in die oggend en aand, maar deur die die dag is die weer aangenaam).

5) Malonjeni (As die weer wys daar gaan 'n ''uiterste'' windstilte wees. Die plek is lekker ruim asook met hier en daar 'n karavaan).

6) Alles hang af hoe ons nou Eastco Magalies gaan vind. Indien goed, sal hy ook in die kamp mandjie kom).

7) Indien ek verlof toegestaan word op 'n Vrydag of Maandag, definitief Noord by Weesgerus.

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 19/04/2017 - 10:56

Ons besef daar is oorde bo in die noorde en aan die Natalse kus waar dit warmer is as hier onder by ons.  Hier is egter waar ons kamp en ek kan twee noem.  

Dibiki by Hartenbos.   Beskut teen die wind.  Nie direk langs die see en dus nie so koud.  Sonnige staanplekke.  Privaat ablusie ('n groot voordeel in die winter).   Ook 'n lekker area om in rond te ry as dit koud is.

Addo Olifantpark.   So warm as wat dit in die somer by Addo kan word, so koud is dit in die winter.  Tog gaan kamp ons daar in die winter.  Ons hou ons maar warm in die nag, vroeg soggens en in die aande, maar gedurende die dag is dit heerlik om te gaan wild kyk.  Die son of verwarmer maak die voertuig warm van binne en jy sien meer diere as gedurende die hitte.

0
Bloemfontein
Profile picture for user OOM JEEP

OOM JEEP

Wed, 19/04/2017 - 17:18

Ons kamp nie juis meer in die winter nie. Toe ons nog kon, was dit eiland of natalia.

 

Gaan nou Forever Plett toe in Junie. Glo nie dit gaan so koud soos Bloem wees nie. Elma sê dit gaan lekker wees. En ek glo haar, of altans ek moet.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Wed, 19/04/2017 - 18:27

Wel dit maak nie altyd saak nie omdat dit gewoonlik net vir 'n naweek is.  As dit langer is dan verkies ons 'n plek met 'n binne warm swembad.  

De Voetpadkloof het 'n baie lekker binne swembad.
Buffelspoort is ook baie lekker.
Eiland Spa, BAIE lekker.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 11/12/2018 - 07:38

Enige plek in die laeveld soos Willem se Eiland Spa die suidkus ook lekke deur die dag en ja die wiltuin bly n wenner moenie vergeet van De Voetpadkloof ook lekke

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Tue, 11/12/2018 - 09:24

................nog in Pretoria, Roodepoort en Zimbabwe gebly het, was 'n winter seevakansie aan die KZN se suidkus heerlik, veral ATKV Natalia.

Maar, die Kruger Wildtuin bly nog steeds tops vir 'n lekker winter bosvakansie.

Hier is 'n foto waar ons in Junie 2004 (14 jaar gelede) met ons Penta en Nissan Sani V6 by Natalia gekamp het - was altyd heerlik ! (Check daardie geel Zim-nommerplate !)

.

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Tue, 11/12/2018 - 10:46

Winter kamp het ook sy ander lekkerte, soet hanepoot en lekker groot kamp vuur, maar as daai hout uit gebrand het dan laat loop jy vir warm bed.

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 12/12/2018 - 06:28

I Hibernate....

Kooltjie of twee onner die kampstoel ---- Not a sausage if it's a it-will-collapse-sometime-when-you-least-expect-it  Campmaster chair....

Hou nie van sulke groot blaase oppi boud nie...crying

 

0
Jeffreys baai
Profile picture for user Lapskag

Lapskag

Wed, 12/12/2018 - 09:46

Nie so groot ene nie Warren, so groot soos n 5 rand stuk sal klaar help. Jy sit die kooltjie op die grond neer en net genoeg hitte maak die sitvlak warm. Sou jy op n grondseil sit, vat n plat bakkie en gooi 'n bietjie sand in en plaas die kooltjie boop die sand. Dit maak die sitvlak lekker warm vir laat aand kuier buite, al is dit winter.

 

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 12/12/2018 - 12:25

Hi there....

Just my wacky sense of humour & poking a poke at Campmaster, who, don't have the best reputation for durable chairs.....

En, as  a mense so groot boep as ek het..... Daaai koooltjie gaan blerry lank oppi bout sit, al is sy so R5 stuk groot....

When I was an apprentice at South African Airways... <Yes all you other fellas, nt just a handsome face, I'm actually a qualified aviation technician turner machinist by trade> Did my apprenticeship at Jan Smuts...

Anyhow, one of the things we used to do to each other was to heat up a nut, Oh about an M12 / M16 size and drop it in the back pocket of another appy's overall..... then watch the sports....surprisecryinglaugh

Anyhow, that kooltjie under the chair reminded me of them good ol' days

 

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 12/12/2018 - 14:21

Hehehehe yes, we called them flying mattresses...

There was one fella that I regularly saw going into the admin block, (think he was on domestic routes) which was next to the technical area gates.... I think we travelled on the same train, but from different stating places...

Anyway, he was a tall thin fella, and he always, always had a shoulder bag with a long shoulder strap.

Long story short, I met up with him years later, and he still had a shoulder bag with a long shoulder strap....

So I introduced myself, told him I used to work in the techie area and often saw him going into the admin block, and what’s with the shoulder bag? What’s inside?

Says he to me.....

“Oh not much”.... “Just a ¾ brick”

“All these years and you’ve been carrying a ¾ brick”?

“Honey, best defence weapon a girl can have.... If he’s too close, dropp the fucking thing on his foot, when he bends down, give him a knee in the face and run like hell.

If he’s a bit further give him a good swing up between the legs, and when he bends over give him a knee in the face.... Then walk away”....

NE !

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Wed, 12/12/2018 - 14:26

Yip absolute gospel truth,.... Well almost,

See I had a pal doing his apprenticeship in electronics. He used to do night-time standby the flight simulator facility....

So he invited me to go with him the next night and get a flight in... He's done plenty.... so me being me I went along and flew a 747... at altitude for about 200 Km's.... Left bank Right bank speed up speed down..... all quite boring actually...

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Wed, 12/12/2018 - 17:47

Warren, jy is wragtig n man met verborge talente. Eienaardig hoeveel mense beroeps keuse verander. Kon jy darem die 747 in een stuk op die grond kry ?

0
Jozie
Profile picture for user TWTFAWC

TWTFAWC

Thu, 13/12/2018 - 06:57

No, my friend........ Ivor Pike was his name, He took off and landed it, I just flew once at altitude.

Very, very carefully I might add......

I've only changed career path's once.... From machinist to quality management, but, in quality management, I've been in 4 different industries: -

Electronic component manufacturing / Automotive component manufacturing / spring manufacturing /And now Plastic injection moulding

See, as I understood, a pilot has to have X number of hours flying time in Y period of time to keep certification to fly each of the different aeroplanes, (passanger commercial), so the simulators where in high demand, and could not afford to have down-time.

So senior apprentices from radio-tekkies / ETC where on on-site standby in-case of  electronic / electrical problems.... So they got the opportunity to get a little simulator flying time in under the guidance of a pilot, and, well, that's how I got in on it..... Once.

Actually, under normal conditions, landing is mostly electronically controlled... height /speed / nose angle all of those things are done from beacons on the runway..

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus