Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lekker Chris. Het dit geniet… Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -1 hour ago
Kom ek probeer nog een Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Proef Video - Elim Gasteplaas Keimoes Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Grabouw buitelug skou November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
VSA stelsel November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Politiek ---geld.... November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago

Calvinia Vleis Fees

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

More almal. Nou rustig terug na n week se kamp in Montagu,  weer  was lekker, vreeslik geniet. Ek wil hoor of iemand kan help. Ons wil met karavaan na Calvinia vleisfees gaan, iewers in Augustus. Maar wil nie in die dorp bly nie. Moontlik weet julle van n plaas naby dorp met karavaan staanplekke, krag en water en vuurmaakplek asb. Dankie

Sandbaai

maurits

Mon, 29/05/2023 - 09:58

Hoekom nie? Ons was laasjaar by die fees en het by Klipwerf in die dorp gekamp. Eie badkamer. Veilig en baie rustig. Maurits

0

Ek weet nie van 'n plek buite Calvinia nie maar soos Maurits noem, Klipwerf is baie gerieflik en netjies. Ons het ook al daar gekamp en dit geniet.

0
Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Mon, 29/05/2023 - 11:59

... Klipwerf. Maar kyk op Lekkeslaap na Kleinplasie, De Hok en Kalkgat. Almal bied kampeerplek ook aan. Kleinplasie is op 'n kleinhoewe buite Calvinia, De Hok is blykbaar op die rand van die dorp en Kalkgat 7 km uit die dorp.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus