Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Ons " plattelandse"… November 2026 neef Herman -21 minutes ago
Ek stem saam .... November 2026 Chris Boucher -34 minutes ago
Dit het my en ... November 2026 Chris Boucher -56 minutes ago
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -1 hour ago
VETO stem November 2026 Wessel Strydom -5 hours ago

Manyane en die Locke

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Middag Johann, ek hoop julle het 2 lekker staanplekke bymekaar gekry. 

Hoe lyk;

die kampterrein, aanvaarbaar na die brand

hoe gemaak met ingang na die wildtuin deel

laat weet tog of  julle wild te siene kry

hoe lyk die grondpaaie agterom die koppie, agterom die Mankwedam. Seker alles swart gebrand.

Hoop julle kamp lekker saam met kinders en kleinkinders. Onthou, fotos lees altyd lekkerder as net tekslaugh 

Brits

Wessel Strydom

Sat, 07/10/2023 - 10:38

....oorleef julle nog die hitte?? Na die week gaan jou vrou ook kampe in die koeler tyd waardeer.laugh

Ek hoop dat julle die kamp geniet, en gelukkig met wildbesigtiging ook is.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus