Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Strand verkeer.... Onrus woonwapark Wessel Strydom -32 minutes ago
Ablusie blok Onrus woonwapark Goeie Hout -37 minutes ago
Personeel ingesteldheid.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -41 minutes ago
Slep Onrus woonwapark Goeie Hout -43 minutes ago
Onrus Pryse Onrus woonwapark Goeie Hout -46 minutes ago
Onrus Onrus woonwapark Goeie Hout -50 minutes ago

Drie berge

secunda,
Submitted by elize on
Forums
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 06/11/2017 - 09:20

More Elize welkom ek is ook van Secunda val in en gesels lekke saam ja Drie Berge is n puik oord was nog nooit daar nie van forum lede wel en terug voer awesome oord, Arie en sy vrou staan nou daar

0
Pretoria

leeu

Wed, 15/11/2017 - 07:21

Vat ook 'n staal hammer op die penne in te slaan..het laas jaar daar aangekom met 'n rubber hammer en sy kop afgeslaan. Die grond was so hard, ek het 2 dae kamp opgeslaan, die buurman het vir my sy staal hammer kom leen, as dit nie vir dit was nie, het ek nou nog opgeslaan. Die ander buurman het sy twee seuns aangebring om my te help, maar ek het vasgebyt en self die penne ingeslaan. Ek glo nie dis so erg op al die staan plekke nie.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus