So Frankryk bied dit aan.
Dink misdaad en politieke onsekerheid hiervoor te danke
Aan die ander kant, Frankryk…
Aan die ander kant, Frankryk is blootgestel aan terrorismea
goed gestel Freda. Weet nie of ek baie veilig sou voel by massa byeenkomste in Frankryk nie.
Kan amper die vraag vra... …
Kan amper die vraag vra... Waar is n mens veilig.?
Dan ook aan die anderkant dink net hoeveel korupsie nou gestop is.....
I AM SO BLOOMING GLAD IT'S NOT COMMING HERE
And it's got ZIP to do with security
I'm going to start this rant somewhere else...
Who of you has EVER been in a child headed household???? Well I have...
Where all the adults have died from aids....
Where two young teenage girls have teamed up to try to bring up their younger siblings
When one girl goes to school on Monday and brings back the food from the school feeding scheme to feed 4 children
Then sits down and gives the other one what was taught at school
Then on Tuesday the other one goes to school...
And if they miss out on the food at school they all go hungry...?
PUT THAT IN YOUR PIPE AND SMOKE IT...Trust me you won't enjoy the tast....
Back in 2010 Billions of rands was wasted on stadiums and other crap instead of declining and spending the money where it is most needed....
The day...... back in 2010 when SA as an entire country so joyously accepted.... Not only accepted but threw massive parties I hung my head in shame... nay, not shame...........I was disgusted...... Disgusted to be called a South African
WE COULD NOT AFFORD IT THEN.... AND AFTER ZUMA & GUPTA, WE CAN EVEN LESS AFFORD FRIVOLITIES like world soccer / rugby whatever matches now...
Soccer / rugby are the "nice-to-have's"... Like expensive tow vehicles.... Nice to have but unaffordable....
And I'm afraid SA has gone from being just able to manage a small platkar and a 2 man campmaster tent to a donkey cart and 3 pieces of sinkplaat....
RANT OVER....
Die sokker wêreldbeker het…
Die sokker wêreldbeker het Port Elizabeth ontsettend baie geld gekos. Hul het omtrent 50 of meer sulke lang dubbelbusse aangekoop en spesiaal paaie gebou waarop die busse sou ry. Dit was 'n groot ontwrigting en baie besighede in die ou stadsgebied het toegemaak, bankrot gespeel. Toe is die paaie nie reg vir die busse nie en nie een van hulle was gebruik nie. Dit staan nou al vir 7 jaar, ongebruik. Na afloop van die sokker, was die verslae in die koerante dat die geld wat kastig in PE sou instroom, toe gladnie realiseer het nie.
Ek stem saam met Warren, dit pla my gladnie dat ons nie die wêreldbeker gekry het nie. Niks in die land word reg bestuur nie, so hoekom sou dit anders gewees het?
Bo en behalwe..................
Gegewe die geweldige korrupsie onder boukontrakteurs en die vermorsing soos Freda hierbo uitwys tydens die sokkerbeker voorbereidings, kan Suid-Afrika beslis nie die enorme koste waag in die hoop dat daar 'n winsgewende opbrengs sal wees nie. Verder nog, SA het soveel ander uitdagings om aan aandag te gee wat agterweë sal bly as die fokus sou verskuif om die rugby wêreldberker aan te bied.
Eintlik dink ek dit is 'n bedekte seën dat Suid-Afrika nie gekies is nie.
Lee Stadiums
Hier in Durban kos ons Wit Olifant Stadium ons R500000 per maand vir onderhoud en wie weet wat als nog .Die manne wat die biljoene gemaak het lag nou nog vir daai lekker meevalletjie .Ek glo nie 1 provinsie het geld gemaak uit die sokker aan bieding nie en nou sit ons met die gebakte pere .Almal weet wie die skuldiges was maar hulle word bevorder tot Burgermeester en ambasadeers vir hulle land .
Alles werk
Alees uit gedraai soos dit moes volgens my nou kan land focus op inhuis probleem of 10 soos ek reeds gese het jammer Ierland nie gasheer nie
Springbokke speel deesdae so…
Springbokke speel deesdae so swak, wonder of hulle gaan kwalifiseer vir die wereld beker 2023. He He
Dassie, as jy weet wat ek…
Dassie, as jy weet wat ek weet van daai stadion skrik jy groter!
Nee liewer nie
Heidelberg GP asseblief moenie se nie ek wil nie weet nie .Kan jy dit glo ek was nog nooit daar binne in nie ry net verby ek kyk hoe my TAX gemors was en nog steeds gedoen word
Stem met jou Len
Len stem 100% saam met jou hier is so baie goed in ons land wat stukkend is maar daar is nooit geld vir dit nie .Wat my stom slaan is dat na al die korrupsie bekend gemaak is teen sekere mense dat daar geen vervolging is van die skuldiges nie .Of is dit not guilty until proven guilty in a court of law .Maar die Valke of die NPA doen niks en hulle het bewyse wat mense vir hulle gegee het of die aantygings in Paul se boek The Presidents Keepers .Wow dit opsig spreek boek dele oor die korrupsie .





Ek stem saam Stephan. …
Ek stem saam Stephan. Buitelandse toeriste het die afgelope tyd 'n teiken geword en selfs die dinge wat nou in Zimbabwe gebeur kon hulle beinvloed. As ek in hulle skoene was, sou ek ook nie graag vir SA wou stem nie. Dis goed, laat die regering bietjie sien wat die gevolge is van al die misdaad hier.
Aan die ander kant, Frankryk is blootgestel aan terrorisme, dit kan ook 'n probleem wees, veral tydens 'n wêreldbeker.