Forums
Môre maters. Terwyl ons nou vir Wessel wag om sy ry te kry, bou ek vir die arme ou man wie se huisie afgebrand het. Dit was maar ń morsige ou hok gewees.
By buurmense ń paar ou Volstruishokke gskry om af te takel, en die munisipaliteit het hom plate en pale gegee vir ń 3x3m hok.
Daar het ń paar goeie mense vir my so bietjie kontant gegee het en ń ander goeie vriend ń vrag houte en goete van ń huis wat gesloop is.
Nou kry Pointer, die ou man se bynaam ń baie rustic huisie van scrapsies saamgeflans. Gaan die mooiste shack in die omgewing wees. Met n spoeltoilet.

Net liggies Hennie. So…
Net liggies Hennie.
So gedink. Dit is egter voldoende.





Net liggies Hennie. Daar is…
Net liggies Hennie. Daar is well paar muurproppe ingebou, en ek het ń ready board opgehang. Daar kort sowat 35m kabel om aan te las vir naaste krag. Hy moet maar spaar, hierdie vader krismis het sy Horse shoe goed geskud.