Neef jy moet 'n lekker dag hê. Ek en Ralie wens jou nog baie gelukkige 11 Novembers toe.
neef Herman ...
Baie geluk met jou verjaarsdag, geniet die bederf voluit. 👏🎊🍷🥂
Gaan vanaand op almal van…
Gaan vanaand op almal van julle se voorspoed, geluk en gesondheid n glasie wyn lig. Dankie, en mag ons mekaar raak-kamp in die jare wat nog gespaar is.
Hoe laat skink ons?????
Baie geluk Herman
Ons hoop dat daar nog vele verjaarsdae voorlê. Mag die komende jaar net goedheid en guns inhou, daarby ingesluit ook veel beter gesondheid.
Hoe laat moet ons die glase lig , ons moet sinkroniseer. Anders het ek rede om van 17hoo elke halfuur 'n glasie te lig tot....![]()
Baie geluk met jou…
Baie geluk met jou verjaardag. Mag daar nog vele meer wees.![]()
Baie geluk Herman, mag die…
Baie geluk Herman, mag die nuwe lewens jaar vol vrede wees.
The more you have - the closer they seem to get
Congrats Neef --- Trust its a pleasant and restfull day
RGDS and best wishes
Warren
Happy Birthday Neef
Lekker verjaarsdag jou toegewens. As ek reg onthou, is jy mos die week op wittebrood met jou broek vol planne. Geniet!!
Veels geluk
Môre Herman
Mag jy 'n heerlike verjaarsdag hê, met baie bederf. Ek wens jou toe 'n gesonde en baie gelukkige nuwe lewensjaar.
Neef Herman,
iets maak jou baie spesiaal met 'n eie verjaardag-draad
. Ek wens vir jou nog baie mooi jare en dat die einde van vandag se lekker nog lank nie in sig is nie.
Baie geluk Herman …
Baie geluk Herman ...........................................en vele meer gelukkige jare en goeie gesondheid word jou toegewens.
Dankie maters. Die lewe is ń…
Dankie maters. Die lewe is ń lied.
En die beste was laat vanmiddag het 3 walvisse ń groot vetroning gegee hier reg voor ons huisie. Tot nou donker aangehou. Sterte slaan, finne klap en uitspring was ongelooflik mooi. Vanaand slaap ons met die branders se gedreun. Heelnag met ń glimlag.






Lekker verjaar
Baie geluk Neef!