Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Chris Kanselleer Vakansiebeplanning 2026/27 Chris Boucher -10 minutes ago
Baie waarskynlik Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Nieuwoudville na Kambro.... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -10 hours ago
Selfde leeuwyfie? Kgalagadi Oktober 2026 Rona du Plessis -10 hours ago
Wessel ... Oktober 2026 saam gesels Chris Boucher -11 hours ago
Wessel, Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -11 hours ago

Jockey wiel bo bly

Brits
Submitted by Wessel Strydom on
Forums

Goeie hout, ek het so 'n stukkie dun ketting wat ek om die as van wieletjie sit, en dan om iets solied met slotjie vassluit. Met die boswa is daar nie 'n veselglas dop oor die A-raam nie, en die neuswiel se monteermeganisme bied 'n lekker vasmaak plek. 

Jy sal maar moet kyk met die padwa wat se opsies jy het om vas te maak, selfs met dik kabelstroppe kan ook werk, in plaas van ketting.

Baie neuswiele se ontwerp is mos sodanig dat as jy wieletjie opdraai, dit in 'n groef sluit. Solank as wat wieletjie NIE in rondte kan draai nie, kan dit mos nie laer sak nie, of is ek verkeerd???

Kleinmond
Profile picture for user Chris Boucher

Chris Boucher

Sat, 22/03/2025 - 15:17

... so hoog moontlik op - die wiel "verdwyn" bykans in die A-raam. Dan draai ek dit stewig vas met die "lever" (vir daardie doel). En "touch wood" - ek het nog nooit enige probleme ervaar met die neuswiel wat sak nie.

0
Sedgefield
Profile picture for user Jan Meyer

Jan Meyer

Sat, 22/03/2025 - 15:24

Doen ook soos Chris.                                       Nog nooit probleem gehad nie ook nie met  karavaan wat sak met jockey wiel nie. 

Maak altyd dubbel seker dat hy mooi vasgedraai is. 

0
Kaap

Goeie Hout

Sat, 22/03/2025 - 16:34

Dankie julle. Ek sal volgende keer elbow ghries in sit.

Jammer Chris B dat ek jou draad amper gekaap het....

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus