Forums
Ek het nog die dubbel wiel jockey wheel helper. Baie min gebruik. Het dit nie nodig met motorhome nie.
Ook geen idee...
....wat se gedoente is die helper nie!! Kom die helper in aanmerking vir minimum loon volgens die vakbonde??![]()





Hallo
Jeanne. Neem asb n foto en prys.