Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Len... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -4 hours ago
groen Kgalagadi... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -8 hours ago
Mata Mata Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -8 hours ago
Etoll Voertuiglisensie Geert -9 hours ago
Die Auobrivier Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -9 hours ago
Voortrekkery Voertuiglisensie Rona du Plessis -10 hours ago

Jockey wheel helper

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Ek het nog die dubbel wiel jockey wheel helper. Baie min gebruik. Het dit nie nodig met motorhome nie.

Brits

Wessel Strydom

Thu, 24/04/2025 - 20:20

....wat se gedoente is die helper nie!! Kom die helper in aanmerking vir minimum loon volgens die vakbonde??laugh

0
Worcester
Profile picture for user Wildehont

Wildehont

Thu, 24/04/2025 - 22:42

Ek vermoed dis so ‘n ding wat dit makliker maak om jou wa rond te stoot. Onthou net die handrem werk nie agteruit nie…

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus