Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -4 hours ago
ogies toe Oktober 2026 saam gesels Voortrekker -5 hours ago
Hallo Deon Help met kamp beddens en… Rona du Plessis -6 hours ago
Len?? Verskoning Rona du Plessis -7 hours ago
Een dood Oktober 2026 saam gesels Johann L -7 hours ago
Geelvis Padlangs deur die RSA - Dis… Wessel Strydom -7 hours ago

Jockey wheel helper

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Ek het nog die dubbel wiel jockey wheel helper. Baie min gebruik. Het dit nie nodig met motorhome nie.

Brits

Wessel Strydom

Thu, 24/04/2025 - 20:20

....wat se gedoente is die helper nie!! Kom die helper in aanmerking vir minimum loon volgens die vakbonde??laugh

0
Worcester

Wildehont

Thu, 24/04/2025 - 22:42

Ek vermoed dis so ‘n ding wat dit makliker maak om jou wa rond te stoot. Onthou net die handrem werk nie agteruit nie…

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus