Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Klaserie lughawe - Neef Herman November 2026 Rona du Plessis -30 minutes ago
Voolie en Piet.... November 2026 Rona du Plessis -47 minutes ago
Wonderlik Voortrekker. Mag… November 2026 neef Herman -50 minutes ago
Klaserie? Len gaan weer Kruger Wildtuin… neef Herman -54 minutes ago
32,5 °C is vir ons heel… November 2026 neef Herman -1 hour ago
Wessel een van my vereistes… November 2026 Voortrekker -1 hour ago

Harry verjaar.

Meyerton
Profile picture for user Segekok
Submitted by Segekok on
Forums

Baie geluk aan Harry  met sy verjaarsdag vandag.  Hoop dat daar nog vele sal wees.

 

Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sat, 22/04/2017 - 12:36

Harry, baie geluk met die verjaarsdag! Vele meer.

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Sat, 22/04/2017 - 12:40

Dit is nou die derde keer dat ek jou gelukwens, Harry.wink   Ek maak trippel seker.   Hoop jy geniet jou dag.

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Sat, 22/04/2017 - 13:04

Ek skuld jou e-pos, sukkel op tablet. Iemand kom kry my neukenaar netnou vir hoplike herstel. Mag dalk more weer kan werk met die ding!

 

 

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Sat, 22/04/2017 - 16:22

Oom Harry, baie geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees, seker lekker om ook nou die naughty 30ts te slaan?

Dis naughty Forties.  Harry slaan nou eers die dirty thirties.... cheeky

 

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Sun, 23/04/2017 - 19:29

Baie dankie vir almal se geluk wense.

Ongelukkig was dit nie so lekker verjaarsdag nie. Ek moes my 10 jare oud Jack Russel hond, Molly laat uitsit het, na sy gif ingekry het. So dit is vir my n hartseer dag gewees. 

Hoop karma skop in.

Nogmaals dankie almal.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Thu, 22/04/2021 - 10:52

Baie geluk met jou verjaarsdag.  🍸🍰🎉🎁🍷🔥

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Thu, 22/04/2021 - 11:56

Goeie môre Harry !  Baie geluk met jou verjaarsdag vandag.  Mag jou nuwe lewensjaar vol vreugde, geluk en gesondheid wees.

Ns. Ek sien ons het jou laas in 2017 met 'n verjaarsdag geluk gewens  -  dus drie jaar "opgeslip".

0

Baie geluk Harry met jou verjaarsdag. Mooi jaar vir jou.

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus