Baie geluk aan Harry met sy verjaarsdag vandag. Hoop dat daar nog vele sal wees.
Weerens, baie geluk
Dit is nou die derde keer dat ek jou gelukwens, Harry.
Ek maak trippel seker. Hoop jy geniet jou dag.
Hello Freda
Ek skuld jou e-pos, sukkel op tablet. Iemand kom kry my neukenaar netnou vir hoplike herstel. Mag dalk more weer kan werk met die ding!
Baie geluk.
Baie geluk ek glo jy gaan lekker bederf word vandag.
Baie geluk Harry
Baie geluk met jou verjaardag Harry, mag die nuwe jaar loop soos stroop.
Oom Harry, baie geluk met…
Oom Harry, baie geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees, seker lekker om ook nou die naughty 30ts te slaan?
Oom Harry, baie geluk met…
Oom Harry, baie geluk met jou verjaarsdag, mag daar nog vele wees, seker lekker om ook nou die naughty 30ts te slaan?
Dis naughty Forties. Harry slaan nou eers die dirty thirties.... ![]()
Goeie verjaarsdag
Baie geluk Froggy en my spoorweg kind maat, mag daar nog vele wees.
Voorie, ek wou nie se die …
Voorie, ek wou nie se die "dirty thirties"netnou word ek weer beskuldig dat ek onder die belt is!
Dankie
Baie dankie vir almal se geluk wense.
Ongelukkig was dit nie so lekker verjaarsdag nie. Ek moes my 10 jare oud Jack Russel hond, Molly laat uitsit het, na sy gif ingekry het. So dit is vir my n hartseer dag gewees.
Hoop karma skop in.
Nogmaals dankie almal.
Harry baie geluk
Geluk Harry met jou verjaarsdag geniet hom ou vriend
Baie geluk Harry, mag dit …
Baie geluk Harry, mag dit 'n jaar vol vreugde en vrede wees.





Harry Birthday!
Vir die 2de hiep! Veels geluk Harry!