Forums
Hi Almal. Lees en kyk bietjie hier op ons webwerf oor Yzerfontein in die Weskus en hoe heerlik ons daar gekamp het: YZERFONTEIN - deur Voortrekker

Bucket list
Dit lyk baie lekker daar.
Sal dit graag ook nog wil doen.
Dankie Voortrekker
Lekker weskus toer
Dit lyk baie lekker daar.
Sal dit graag ook nog wil doen.
Harry, mens kan 'n baie lekker toer doen. Ek stel voor so 3 of 4 nagte per plek. Yzerfontein, dan Tietiesbaai, dan Dwarskersbos en laastens op na Standfontein toe, en dan terug Gauteng toe via Calvinia, oornag op Orania.





Verlang na weskus.
Soos ek weer na hierdie foto's kyk en terugdink begin ek darem vreeslik verlang na die weskus.