Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -1 hour ago
Elektrisiteit November 2026 Johann L -1 hour ago
Rona November 2026 Johann L -1 hour ago
Gister se erge hitte... November 2026 Rona du Plessis -11 hours ago
Goeie Hout,... Cobb - Tips en idees Rona du Plessis -12 hours ago
Goeie hout... Cobb - Tips en idees Wessel Strydom -12 hours ago

Cobb - Tips en idees

Pretoria
Profile picture for user Geert
Submitted by Geert on
Forums

Cobb

Pretoria
Profile picture for user Geert

Geert

Mon, 14/09/2026 - 18:28

Ja, Jimmy is n heerlike basting sous. 

Ek het laas hierdie hoender marinade gekoop...ook heel lekker

0
Kaap

Goeie Hout

Mon, 02/11/2026 - 18:49

hallo Geert. Sondag n halwe lamsboud in COBB gehad.

Prentjie mooi en heerlik sappig.

Net jammer Baronne van Nederburg het opgeraak....

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Mon, 02/11/2026 - 19:40

verskoon dat ek so dwars hier inkom op iets wat vir Geert bedoel was😁, maar terwyl ek nou so nuuskierig is, vertel asb. hoe jy die lamsboud gaargemaak het. Om te weet hoeveel, en hoe jou kole versprei was sal help. Ook of jy dit in foelie toegedraai het en die gaarmaaktyd. Hoop jy sal jou geheime deel.

0
Kaap

Goeie Hout

Tue, 03/11/2026 - 07:08

Rona, ek het COBB se 1 kool/charcoal gebruik.  Geen tinfoelie gebruik.  Net 1.5 uur in die cobb en gereeld elke 5 minute gedraai.  Spices was BBQ Spice en sout en peper.

Lekker verby. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus