Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hemels by Hermanus Hemels Wessel Strydom -11 minutes ago
wat is lank vooruit bespreek ??? November 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Vliegkaartjies November 2026 Rona du Plessis -16 hours ago
Vlieg kaartjies November 2026 Geert -18 hours ago
Frankryk Springbok rugby Geert -1 day ago
Frankryk of Engeland Springbok rugby Rona du Plessis -1 day ago

Hemels

Sandbaai
Submitted by maurits1 on
Forums

Ek was so n bietjie lanklaas op die forum dus wil ek graag so ietsie.met julle deel. Ek her laasweek na n kampplek presies tussen Hermanus en Caledon gaan kyk vir n kort wegbreek volgende week. Die kamp se naam is : Hemels in die Valley. Baie netjies. Daar is n paar terrasse waarop die karavane staan. Boompies nog so bietjie klein maar aan die groei. Google die kamp as julle meer wil sien. Ons gaan vanaf Maandag vir n paar dae daar kamp. Groete. Maurits

Brits

Wessel Strydom

Mon, 23/11/2026 - 13:53

Maurits, goed om van jou te hoor. 

Dit lyk heel netjies daar. Seg vir daai kampbestuur om meer fotos van ablusieblok op hulle webblad te plaas. Mende en veral die dames, wil graag sien hoe lyk die ablusie-geriewe.

Ek sal geheel goed daar tussen die wynplase en kelders kan kamp. Net 20km af Sandbaai se winkels toe. Jy kan elke 2de dag gaan gras natmaak en sny.😁

So jammer die oord was nie daar toe my dogters in Sandbaai gebly het nie. Dalk gaan die plek vir Onrus effe seermaak oor Desember. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus