Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Hoedspruit lughawe??? November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Klaserie lughawe - Neef Herman November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Voolie en Piet.... November 2026 Rona du Plessis -3 hours ago
Wonderlik Voortrekker. Mag… November 2026 neef Herman -3 hours ago
Klaserie? Len gaan weer Kruger Wildtuin… neef Herman -3 hours ago
32,5 °C is vir ons heel… November 2026 neef Herman -4 hours ago

Kampplek Upington

Profile picture for user BATMAN
Submitted by BATMAN on
Forums

Ons gaan in Julie Namibia en Botswana toe en begin by Kgaligadi. Oppad soontoe wil ek by Upington oornag. Kan iemand my verwys na 'n lekker oornag kampplek  by Upington. Dankie

Volgens my is Oranjerust maar die voorkeur kamplek in daardie geweste. Ons is ook oppad Kgalagadi en Namibia toe einde Mei en gaan weereens daar oornag.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus