Forums

Ons het die afgelope week baie lekker gekuier saam met Petra en Arie wie vir 3 maande by Drie Berge kamp in hul Penta.
Ons sien julle weer by Mabalingwe in Maart!
Ja dis lekke
Anton en Arie al wat ek kan se ja dis die lewe dis kamp
Dit is lekker om te sien hoe…
Dit is lekker om te sien hoe kamp Arie en Petra.
Baie dankie aan Arie en Petra dat julle toegelaat het dat ek julle huis indring en die foto's neem. ![]()
Baie betjiese opset daai,…
Baie betjiese opset daai, sommerkekker jaloers.






Kombuis tent