Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Beetsop Ertjie Sop! - Hester Kruis Jan Meyer -21 minutes ago
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -52 minutes ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -6 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -9 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -9 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -9 hours ago

"POLL" idees - meningspeilings

Submitted by Admin on
Forums

Enige idees vir toekomstige poll's of meniningspeilings?   Plaas dit asb hier.

Kliek hieronder vir huidige poll data basis en resultate.

meningspeilings

Secunda

Sleep nou

Tue, 16/01/2018 - 05:39

Moet dag besoekers se hoeveelhede beperk word per dag vir kontrole en beheer net n ja of n nee

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 17/01/2018 - 21:10

Goeie een Shaun.

Wat van "Hoe laat moet jy jou staanplek inneem, en ontruim:" vir naweek kampeerders? 

Is 14:00 in neem, en 10:00 ontruim aanvaarbaar of nie.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 19/01/2018 - 11:03

Hehe Oom Arie daai een kan miskien na die anderkant ook waar wees. Laat die wyfie (beterhelfte, wederhelfte, so iets) jou alleen gaan kamp om die se skelmpie te gaan sien.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus