Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
13 Oktober - nm Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -10 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -10 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -14 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -18 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -19 hours ago

"POLL" idees - meningspeilings

Submitted by Admin on
Forums

Enige idees vir toekomstige poll's of meniningspeilings?   Plaas dit asb hier.

Kliek hieronder vir huidige poll data basis en resultate.

meningspeilings

Secunda

Sleep nou

Tue, 16/01/2018 - 05:39

Moet dag besoekers se hoeveelhede beperk word per dag vir kontrole en beheer net n ja of n nee

0
Vaalpark

Johann L

Wed, 17/01/2018 - 21:10

Goeie een Shaun.

Wat van "Hoe laat moet jy jou staanplek inneem, en ontruim:" vir naweek kampeerders? 

Is 14:00 in neem, en 10:00 ontruim aanvaarbaar of nie.

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Fri, 19/01/2018 - 11:03

Hehe Oom Arie daai een kan miskien na die anderkant ook waar wees. Laat die wyfie (beterhelfte, wederhelfte, so iets) jou alleen gaan kamp om die se skelmpie te gaan sien.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus