Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Rapport Media24 se koerante en… Geert -1 minute ago
Puppy Kgalagadi Oktober 2026 Goeie Hout -1 hour ago
Rona en Wessel Goeie hout se Noord & Oos… Goeie Hout -1 hour ago
Nou kan ons.... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
maand in Onrus.... Goeie hout se Noord & Oos… Wessel Strydom -2 hours ago
Braai Eenvoudige Hoender Potjie -… Geert -2 hours ago

Hier is ek ook

Submitted by BertieR on
Forums

Met my laaste bekendstelling het die hele forum gecrash so kom ek probeer weer. 

Hello alle forumlede hoop ons kan lekker saam gesels.

 

Hopelik sal ek namate die tyd aanstap, die forum begin verstaan en hopelik

sinvolle bydraes kan maak.

0
Pretoria Tuine
Profile picture for user DK

DK

Wed, 05/04/2017 - 08:10

Oop's, eintlik DK is ook hier en vertrou dat ek aanvaar sal word deur lede wat my alreeds ken as die ou DK.

Dankie aan 'n goeie vriend wat my van hierdie forum verwittig het. Dit was 'n gespook om in te kom omrede die vingertjies te vinnig was en verkeerde knoppies gedruk was.

0

Welkom Dk -  bly jy het ingekom.

Ek sien Johann L het vir jou 'n Welkok draad oopgemaak-

kliek hier  WELKOM DK

 

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 05/04/2017 - 08:27

Baie welkom BertieR en Tyro.  Ek het ook reeds op Johann L se draad vir DK welkom geheet.  DK, Johan of Oom Koos, soos ons hom ken, is hier as JPJS.  Hy het al van hom laat hoor maar te kenne gegee hy voel nog bietjie vreemd met die werking van die forum.  Ek glo ons gaan nog baie van hom hoor.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus