Goeie more.
Koffie en tee is oppad.
Lekker dag
Môre Dusty en al die ander…
Môre Dusty en al die ander. Mooi dag vir almal.
Goeie more Dusty en almal! …
Goeie more Dusty en almal!
Ek drink maar my koffie in die kar oppad kantoor toe vanoggend.
Lekker dag!
More almal
Dit het nog niks by ons gereën nie, alhoewel dit aanmekaar bewolk bly.
Geniet jul dag, maak die heel beste daarvan.
More mede lede, geniet julle…
More mede lede, geniet julle dag, more is vaaltuin se dag, en ook al weer smack bang middel Februarie.
Hy kamp seker te lekker by…
Hy kamp seker te lekker by Hartenbos saam met die ander gereelde kampers daar ?
lekker by Hartenbos…
lekker by Hartenbos
Oo ja, amper vergeet ek.
Ek hoop darem Len gaan ons die eer aan doen en 'n fototjie hier plaas en dalk ietsie vertel as hy terugkom ![]()
Goeie more…
Goeie more.
Tee reeds gehad en gaan nou koffie inskink.
Dit is alweer braaidag. Wat jy ookal doen geniet dit
Môre Dusty en ander. Mooi…
Môre Dusty en ander. Mooi dag vir almal.
Net dalkies kan daar vandag groot veranderinge in SA kom......
More Dusty, Deon en alle…
More Dusty, Deon en alle lede wat kom groet, geniet juĺle dag.
Hier lyk dit na reen, ek sal moet spring en my dogter se gras gaan sny. Lekker om gras te sny as dit so koel is. ?
More almal en lekke reen
Dit het gister lekke gereen in Stellenbosch en Kuilsrivier so Len daai reen kom julle moet almal n lekke dag he en die koffie loop soos stroop
More Shaun, ek het gehoor…
More Shaun, ek het gehoor dat Paarl het gister 'n ligte wolkbreek gehad, dit kom van iemand wat obd ken daar bly.
Goeie môre mense…
Goeie môre mense.
Ek drink nou my koffie hier by Premier Hotel OR Thambo, maak reg vir 2 dag workshop oor Listeria en voedsel veiligheid
Lekker dag!
Goeie more
N pragtige goeie more vir almal. En geniet die valentines koffie. 
He He Lolla
Puik een Lolla en ja elke sport het sy beserings hardloop boeta jy gaan seer kry ![]()
More almal
Yep, daai ou se rooi rose en valentynsete het toe veel meer gekos as wat hy gedink het!![]()
Gelukkige Valentynsdag aan almal.
Môre sê, dankie die koffie…
Môre sê, dankie die koffie was/is heerlik.





Goeie more almal…
Goeie more almal.
Tee reeds geniet en sit nou met my eerste koppie koffie.
Lekker dag vir elkeen