Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jitte Wessel, November 2026 Rona du Plessis -15 hours ago
Brandstof kersgeskenk ???? November 2026 Wessel Strydom -19 hours ago
Skerp! November 2026 Rona du Plessis -21 hours ago
Tax free savings account November 2026 Geert -23 hours ago
Groot G... November 2026 Wessel Strydom -1 day ago
Ja Geert, my broer hulle bly… November 2026 Groot G -1 day ago

Februarie 2018 Koffiekroeg

Centurion
Profile picture for user Dusty
Submitted by Dusty on
Forums

Goeie more.

Koffie en tee is oppad.

Lekker dag

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Tue, 13/02/2018 - 06:36

Dit het nog niks by ons gereën nie, alhoewel dit aanmekaar bewolk bly.   

Geniet jul dag, maak die heel beste daarvan.

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 13/02/2018 - 06:49

More almal mag dit reen waar dit droog is mag elkke een vandag op die forum n gat skop dag he die koffie loop soos stroop

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 13/02/2018 - 09:02

Môre sê.

Ek kyk nou op my reënval lys en merk dat ek in Jan. 2017 - 187mm reën gehad het teenoor 98mm in 2018.

Feb. 2017 het ons 202mm gehad en die jaar nog net 38mm gehad.

Nov. 2016 het ek 128mm gemeet en Nov. 2017 net 75mm.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 13/02/2018 - 11:14

Môre sê.

 Goeie more Willem smiley

Ek wonder wat het van Len geword?

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Tue, 13/02/2018 - 14:31

lekker by Hartenbos

 Oo ja, amper vergeet ek.

Ek hoop darem Len gaan ons die eer aan doen en 'n fototjie hier plaas en dalk ietsie vertel as hy terugkom smiley

0
Centurion
Profile picture for user Dusty

Dusty

Wed, 14/02/2018 - 05:36

Goeie more.

Tee reeds gehad en gaan nou koffie inskink.

Dit is alweer braaidag. Wat jy ookal doen geniet dit

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Wed, 14/02/2018 - 07:05

More Dusty, Deon en alle lede wat kom groet, geniet juĺle dag.

Hier lyk dit na reen,  ek sal moet spring en my dogter se gras gaan sny.  Lekker om gras te sny as dit so koel is. ?

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 14/02/2018 - 07:08

Dit het gister lekke gereen in Stellenbosch en Kuilsrivier so Len daai reen kom julle moet almal n lekke dag he en die koffie loop soos stroop

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 14/02/2018 - 07:22

Goeie môre mense.

Ek drink nou my koffie hier by Premier Hotel OR Thambo, maak reg vir 2 dag workshop oor Listeria en voedsel veiligheid smiley​​​​​​

Lekker dag! 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 14/02/2018 - 08:05

Puik een Lolla en ja elke sport het sy beserings hardloop boeta jy gaan seer kry cheeky

0
Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Wed, 14/02/2018 - 08:35

Yep, daai ou se  rooi rose en valentynsete het toe veel meer gekos as wat hy gedink het!laugh

Gelukkige Valentynsdag aan almal.   

 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus