Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Geert ... Braai met 'n Weber Chris Boucher -9 minutes ago
Sedgefield November 2026 Jan Meyer -11 minutes ago
Pretoria November 2026 Geert -37 minutes ago
ChrisB Braai met 'n Weber Geert -43 minutes ago
Brits oorverhit ook November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Rona... Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -1 hour ago

Wie het waar gekamp?

Centurion
Profile picture for user Voortrekker
Submitted by Voortrekker on
Forums

Wie het waar gekamp die afgelope lang------naweke?    Ons soek stories asb!

Meyerton
Profile picture for user Segekok

Segekok

Thu, 04/05/2017 - 10:44

Ons het n reunie gehad.  Wel soort van n reunie..  Die 4 soetste kinders van die hoër skool op Glencoe het weer by saam gekuier net om te bevestig ons was 37 jaar gelede en vandag nog steeds die soetste..

 

Sal sodra my werklas so effe minder is n paar mooi fotos en n storie plaas.

 

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Thu, 04/05/2017 - 10:50

Sal sodra my werklas so effe minder is n paar mooi fotos en n storie plaas.

Kan nie wag nie!  Ek het nog nooit gesien hoe lyk soet kinders nie.

 

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 26/06/2017 - 08:07

Was n ruk terug by De Voetpadkloof maar in boskamp puik en oord self so 200 m van jou af

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus