Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Lapskag dit is foto's wat ek… Uitsig Agri Voortrekker -3 hours ago
Baie mooi fotos Anton,… Uitsig Agri Lapskag -3 hours ago
Johann en lede.  Ek het die… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -7 hours ago
Johann ek was nou juis besig… Forum Herstel en terugvoering Voortrekker -11 hours ago
Chris B Forum Herstel en terugvoering Wessel Strydom -12 hours ago
Chris B... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -12 hours ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Centurion

Voortrekker

Fri, 23/03/2018 - 09:39

Koos sit langs 'n priester op 'n vliegtuig.... Die lugwaardin kom verby met die dranktrollie.... Koos: "Rum en Coke asseblief."....Priester: "Nee dankie, ek word eerder wreed en woes verkrag deur 10 wilde hoere voor ek enige drank oor my lippe sal sit."....Koos gee vinnig sy dop terug en sê: "Ek ook, ek het nie geweet ons het 'n keuse nie!"

 

Dankie Noddy  cheeky

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 23/03/2018 - 10:51

Nee wat ek drop daai Rum net so vinnig, snaaks ek het nog nooit die vooreg gehad om deur 'n spul meisies verkrag te word nie?

Ek glo uit vrees om seer te kry sal ek maar gedwee toegee, glad nie terug baklei nie?

Sal wel my bes doen om hulle te identifiseer, suiwer vir toekomstige gebruik.

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 23/03/2018 - 14:46

My internet was af.

Ek het besin oor my stout grappies en dit goed gedink om bietjie minder waagsaam te wees.     Netnou dink julle ek is 'n rowwe vroumens!    En my ma en pa het my baie goed en ordentlik groot gemaak.

So, ek het 'n bietjie ordentliker een vir vandag:

Na 'n aand se lekker kuier, ry Koos en sy vrou, Sannie, terug huis toe.   Skielik verskyn die blou lig van 'n traffic cop agter hulle en word hulle gestop.

"Mnr, jou agterligte werk nie" sê die ou vir Koos.

"Ag, ek is jammer Meneer, ek was regtig nie bewus daarvan nie.   Ek sal dit sommer môre laat regmaak" antwoord Koos.

Hier chip Sannie in:  "Sien jy, ek het jou gesê jou agterligte werk nie, maar jy het niks daaromtrent gedoen nie."

Die traffic cop kyk Koos skeef aan en vra om sy bestuurslisensie te sien.

"Meneer, jou lisensie het reeds verval" sê hy vir Koos.

"Ag, ek is jammer Meneer, ek het nie geweet dit het reeds verval nie.  Ek sal sommer môre gaan om dit te hernu."

Sannie chip weer in:   "Ek het jou lankal gewaarsku jou lisensie het al verval, maar jy wil mos nie vir my luister nie."

Koos draai na Sannie en sê:   "Sannie sal jy jou f@**#n bek hou?"

Die traffic cop is nou heel omgekrap met Koos en vra vir hom:  "Praat jy altyd so vieslik met jou vrou?"

Sannie chip weer in:   "Nee, darem nie Meneer.   Net wanneer hy dronk is!"

 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 23/03/2018 - 17:20

Koos was vir drie weke in China vir besigheid.

Terwyl hy daar is neem hy toe sy kans waar, ek meen sy vrou is erg besitlik en jaloers, verder het haar lyf en looks maar bietjie agteruit gegaan oor die jare, en sy doen dit nou juis meer vir koos nie, selfs daai blou piletjie help nie meer nie. koos sluk daai piletjie en net een kyk na sy vroutjie se naakte liggaam en alles stort in duie, dit gaan heel ten gronde, leterlik.

Maar kyk daai 18 jaar oue chinese meisies doen die ding vir Koos, geen pille benodig nie, om die waarheid te se, hulle werk ou Koos so op dat hy alle rede oorboord gooi, en natuurlik nooit eers aan kondome dink nie. Meen nou wie wil nou nog sukkel om pakkies oop te skeur, nee 'n man is haastig!!!

Terug in Verwoerdburg, sien Koos een oggend dat sy penis oortrek is met sulke groen en blou kolle, lyk te aardig.

Gaan sien sy Dr en die reken nog nooit so iets gesien nie, trek bloed en neem monsters. Na drie dae bel Dr vir Koos en vertel hom die slegte nuus, blykbaar is Mongoolse Sifles en daar is geen behandeling nie, hulle moet die Penis amputeer. 

Koos gil en moan vertel die Dr hy is 'n regte kwak en hy wil tweede opinie he. Gaaf se die Dr. maar ek se jou amputasie is die enigste uitweg.

Koos belsuit hy gaan 'n Chinese Dr sien, die kyk en se ja nee dit is Mongoolse Sif, Koos vertel hom dat die Dr se hulle moet afsny. Chinees lag te lekker en se, tipiese SA Dr's wil net opereer en geld maak. 

Koos is erg verlig en vra, dus nie nodig om te amputeer, chineese Dr reken nee wat wag net twee weke en hy val self af.

0
Pretoria

Slowstrike

Fri, 06/04/2018 - 08:18

Wife vs Husband

Wife: Shall we try a different position tonight???

Husband: Excellent idea!!

Wife: OK, you stand at the sink and wash the dishes and I will lie on the sofa watching TV.

 

Ouch...............

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 06/04/2018 - 09:08

Gatiep vloek erg en almal weet dit.   Tot dominee weet daarvan en besluit hy moet iets daaromtrent doen.   Hy loop Gatiep in die straat raak en besluit om 'n geselsie aan te knoop.

Hy begin deur te vra:   "Gatiep, hoe kom ek by Checkers hiervandaan".

Gatiep:   "Djy f.. hier links dan m.... djy regs en twee strate verder, f.... djy wee links."

Dominee is erg geskok:   "Broer, weet jy dat ek die man is wat jou na die poorte van die hemel moet lei?"

Gatiep:   "Nei man, ek glo nie djy kan daai doen nie.  Djy wiet dan nou nie eers waa Checkers is nie".

0

Die vrou sit in die dokter se spreekkamer met  n babatjie wat baie ondervoed lyk . Toe haar beurt kom vra die dokter om haar toppie uit te trek en hy bevoel haar borste ,druk hulle ,trek aan hulle en skud sy kop .Geen wonder die baba is so ondervoed “Jy het geen melk nie” se die dok .Ek weet se die vrou “Ek is die baba se ouma maar ek is baie bly ek het gekom “

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus