Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman... Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Bitterpan pad Kgalagadi Oktober 2026 neef Herman -7 hours ago
Brits diesel... Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -7 hours ago
Foto laai Oktober 2026 saam gesels neef Herman -7 hours ago
Park kaart Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -7 hours ago
Johann.... Umfula Wessel Strydom -7 hours ago

Vrydag se stout grappie

Durban
Submitted by dassie on
Forums

Aangesien Auntie Freda nog skottelgoed was sal ek maar n grappie plaas

Die meisie bring haar lang takhaar kerel huis toe vir die eerste keer .Hy het n leer baadjie aan en sulke vieselike oor-ringe .Die Ma en Pa kyk net en se niks die meisie nooi die ou vir aand ete .So sit hulle om die tafel en eet ,toe almal klaar ge-eet het sit hulle net daar die skottelgoed word nie verwyder van die tafel af nie en niemand se n woord .Die meisie fluister in die kerel se oor dat die eerste persoon wat praat moet die tafel afdek en skottel goed was .Hmmm dink die kerel en hy steek sy hand in die meisie se bloes in .Niemand se n woord die kerel staan op gryp die Ma en soen haar vurig .Weer se niemand n woord skielik begin dit te reen en die kerel haal sy Vaseline uit om op die Harley Davidson se chrome dele te vryf sodat dit nie roes nie .Die Pa sien die bottletjie Vaseline spring rats op en kondig aan Okay ,Okay ek sal die damn skottelgoed was .

Waar my wa staan

Arie

Fri, 11/05/2018 - 14:54

Kyk party van daai meisies het dit hoor, dit was moeilike tye daar om getrou te bly aan my pragtige vroutjie.

Ek was in beheer van die Vrystaat en Noord Kaap dus moes ek redelik gereeld uitslaap as ek takke besoek.

Baie van daai trips het my P. A. my vergessel, sy was 'n pragtige jong dametjie so 25, en die versoeking wasd altyd baie groot by my om Absa se kostes te probeer laag hou om maar een hotel kamer in plaas van twee te bespreek.

Suiwer uit 'n ekonomiese oogpunt natuurlik!

0

Dis net soos jy se daar Arie n man is mos altyd uit om ,om te sien na die belange van die maatskappy . Soos die man en sy P A wat saam in geboek is in n hotel kamer .Daar is 2 enkel bedjies in die kamer en sy le op die 1 bed en hy in die ander .Die heeltyd skimp sy dat sy koud kry .Naderhand vererg die ou hom en se Wil jy graag vanaand mevrou Gouws wees .Ja se sy en hy se Nou verdomp staan op en kry vir jou nog n kombers .laugh

0
Daspoort Pretoria

Willem Brits

Fri, 11/05/2018 - 15:37

Ek sien (hoor) ag-my (8 Mei) (dit is met 'n fyn handjie wat so skouer hoogte waai) het stil verby gegaan.  wink

Soos ek hoor hou die Kaapenaars meer feeste daar ?

0

Arie die gespyker kan nog gaan maar daai gesaag dis wat die meubels verniel .laugh Die bank word beroof .Almal op julle gesigte op die vloer dis net Sannie wat op haar rug le .Se die bestuurder Sannie draai om dis nie n office party nie 

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 11/05/2018 - 15:51

Dassie die storie van die twee enkelbeddjies laat my dink aan my Honny moon.

Petra en ek het hier so oor paasnaweek 1971 in die destydse Salisbury [nou beter bekend as Harare] getrou, nogals in die NG kerk!!

Ry toe Kariba toe vir ons wittebrood, 'n week in die Cutty Shark hotel, behalwe Kariba hotel was dit die enigste hotel destyds daar.

Nou ja die eerste aand klim ons in die bed en ek le op my rug met my hande bo-op die komberse, stokstyf le ek daar. Nee man my lyf was stokstyf, jy moet ook asltyd onder die belt dink.

Ieder geval na so 5 min vra Petra of ek nie aan die ander kant wil kom le nie, ek staan toe maar op stap om die bed en klim anner kant in. Vyf minute later reken sy nee dit was tog beter as ek maar weer terug aan die ander kant gaan le, stap ek maar weer om en klim in. So vir so 4 keer aangehou, vra sy weer ek moet anner kant kom le, maar moenie omstap nie, sommer so oor haar klim. Toe ek nou so mooi bo haar le op pad anner kant toe, se sy ek moet soos 'n hondjie maak, se ek toe maar "Woef woef!"

Ja ok gn wonder ons was 3 jaar getroud voor my eerste gebore was.

0

Arie 8 Meis is tussen 7 en 9 Mei .Ons praat hier van ou delicious Patricia wat altyd so fyn met haar handjie waai asof sy se You are to kind it wasn;t me laugh

0
Waar my wa staan

Arie

Fri, 11/05/2018 - 15:59

Sien jy nou!?

Laat my dink aan die jare toe ek nog gelukig was, dis nou voor ek getrou het.

So pragtige vriendinnetjie gehad, suiwer net 'n vriendin maar met by voordele. 

Sit ons weer een aand in hul tuin en kuier, haar ouers het al gaan le, reken sy sy is nou kwaai lus vir bietjie liefde, nou ek is mos maar alewig 'n gentleman so stem ek toe maar in, maar vra toe of ons nie 'n slag dog style kan probeer nie?

Sy dink toe so bietjie en se nee dit is reg, maar as ons vas sit moet ek haar net nie voor haar ouers se kamer venster verby sleep nie!!

0
Port Elizabeth

Frieps

Fri, 18/05/2018 - 07:30

Ho Chow calls into work and says, "Hey, I no come work today, I really sick.  Got headache, stomach ache and legs hurt, I no come work."

The boss say, "You know something, Ho Chow, I really need you today.  When I feel sick like you do, I go to my wife and tell her to give me sex.  That makes everything better and I go to work.  You try that."

Two hours later Ho Chow calls again.  "I do what you say and I feel great.  I be at work soon..... You got nice house!"

0

Twee vrou mense is aan die golf speel. Die 1ste een slaan af en kyk in afgryse hoe haar bal reguit na ‘n ander groepie mans trek daar naby. Die bal tref die een man en onmiddellik slaan hy sy hande tussen sy bene saam en val grond toe.

Die vrou hardloop onmiddellik oor en begin sommer al op ‘n afstand verskoning aan te bied vir die ongeluk.
“Ek is jammer, Ek is ‘n Fisio en as jy my toelaat kan ek probeer om die pyn te verlig”
“Dit is OK ek sal oor ‘n paar minute dalk weer reg wees” kreun die man, terwyl hy steeds opgekrul lê met sy hande tussen sy bene.
Die vroutjie voel baie sleg en op haar aandrang laat hy haar toe om te help. Sy neem versigtig sy hande weg, maak sy gulp oop en sit haar hand in. Sy gee hom ‘n baie sagte, lekker massering en vra hom later: “Hoe voel dit nou?”

“Ek voel baie beter, maar ek dink nog steeds my duim is gebreek!

0

Die man speel golf die dag en hy slaan sy bal van die speel veld af .Nadat hy sy bal gevind het kom hy terug en vra n dame wat ook speel watter putjie speel hy .Sy se vir hom Jy is 1 gaatjie agter my .Dankie se die man en so speel hulle voort . By die klubhuis gekom sit die dame daar en koeldrank drink die man vra of hy by haar mag aansluit .Seker se sy en die man vra haar As ek mag vra watter tipe werk doen jy ? Sy se Jy gaan vir my lag as ek jou se Nee se die ou ek sal nie lag nie .Okay se die dame Ek verkoop vroue higiene doekies .Die man bars uit van die lag ,die vrou is nie beindruk nie en se Ek het geweet jy sal lag Nee nee die man dis nie dit nie jy sien ek verkoop toilet papier so ek is nog steeds 1 gaatjie agter jou 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus