Kamp Nar

Description
lag 'n bietjie

Sit nou en lag

Pretoria Tuine
Submitted by DK on
Forums

Toe ek nog werksaam was en nog lank voor aftrede gebeur dit op Jaar Eind Funksie:-

Die organiseerder kies ń Spitbraai maatskappy sonder bedieners vir koste besparing.

Tafels word gemerk vanaf No: 1 aan.... en so gaan haal jy jou maaltyd.

Haarkapper

Durbanville
Submitted by Jeanne Jones on
Forums

Klein Sannie van 7 jaar oud wil met alle mag saam Pappa haarkapper toe gaan. Sy wil sien hoe word mans se hare gesny. Later moes Pappa maar instem. Oppad soontoe sien sy in n kafee venster n koek uitstalling. Sy dring aan vir n snytjie lemoenkoek.

Twak praat

Vaalpark
Submitted by Johann L on
Forums

Sit ek nou hier, nie soos Arie oppie stoepie, maar dink by my selwers, ek is die persoon, wat die meeste twak kwyt raak op die forum, maar dit lok darem soms reaksie uit.

So, die wat nog nie agter gekom het nie, vat maar my instte met 'n sak sout.😂

F@# Eskom

Worcester
Submitted by Wildehont on
Forums

Eskom het my geïnspireer om ‘n soort van liedjie te skryf. Wees gewaarsku dat dit die f-woord bevat (ek kon dit nie op die onderwerp vermy nie, al praat ek net so wanneer ek alleen in die motorhuis werk en iets dom aanvang). 

Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus