Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Watertenkwaens November 2026 Rona du Plessis -2 minutes ago
Goeie mòre Wessel ! November 2026 Len Loader -13 minutes ago
Water November 2026 Geert -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Wessel Strydom -1 hour ago
Dinokeng C&L November 2026 Johann L -3 hours ago
Len... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago

Onthou julle nog?

Vaalpark
Profile picture for user Johann L
Submitted by Johann L on
Forums

Sit ek en blaai deur 'n CO & L tydskrif en kom op die volgende artikel af. 

Ou karavaan
Uit 'n CO & L
Ou karavaan

 

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 02/04/2018 - 20:35

Johann dankie vir deel sien nou die dag by wimpie n advertensie 1979  Burger met chips en n koeldrank vir hier by die R10 as ek nou reg onthou spot goedkoop

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 02/04/2018 - 21:25

Ons kyk musiek videos op youtube (ps4, met groot tv)  Wyfie het nou net Dirty Dancing se musiek video van "I had the time of my life" laat speel. Sjoe!

0
Tussen hemel en hêl
Profile picture for user GeesWatWandel

GeesWatWandel

Mon, 02/04/2018 - 21:44

Aai oom Johann, en ek sien daar van die rook op die bladsy. Dit is iets wat ek sal moet los, Ek nou 46 en rook al van 16 af. Kan voel my longe begin protesteer. Dit moeilik, so deel van my mens wees. Egter as ek wil n kans op lekker kamp na aftrede wil he sal ek

MOET

0
Dullstroom

Rona du Plessis

Sun, 30/08/2026 - 22:55

van jare gelede. 'n Oupa, ouma en hulle baba kleinseun in sy stootwaentjie kuier op die stoep. Ouma het gebrei terwyl die seuntjie al laggend vir hulle iets probeer sê met sulke "glug glug" geluidjies. Die volgende oomblik trek hy weg met sy stootwaentjie, haak Ouma se wol en laat waai - Sasol garage toe. Toe Ouma wonder waar hy heengaan was Oupa se woorde "seker nie ver nie" (of so iets).

Wat my hieraan laat dink het was die Vleiloerie en Bloukuifloerie se roepe wat ek aan Len probeer beskryf het. Eintlik lag gekry vir myself, maar die Vleiloerie máák 'n "glug glug" geluid soos water wat uit 'n bottel loop.

0
Brits

Wessel Strydom

Mon, 31/08/2026 - 17:07

het daardie tyd 'n paar uitstekende advertensies gehad.

So ook die seuntjie wat sy rooi Ferari met Sasol pompie volmaak. Die volgende oomblik trek daai karretjie weg met 2 swart strepe, reg deur die kamerdeur.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus