Sit ek en blaai deur 'n CO & L tydskrif en kom op die volgende artikel af.
Ek kan ook niks byvoeg hier…
Ek kan ook niks byvoeg hier nie, hierdie draad is vir die ou omies.
Dankie vir die deel Johann ![]()
Harry is jy seker jy is nie…
Harry is jy seker jy is nie in 1881 gebore nie
Dankie vir deel
Johann dankie vir deel sien nou die dag by wimpie n advertensie 1979 Burger met chips en n koeldrank vir hier by die R10 as ek nou reg onthou spot goedkoop
Sies Deon, nou is jy lelik…
Sies Deon, nou is jy lelik met my.
Ek het ook n binniste.
Dalk vrot, maar hy is daar.
![]()
Àaaah , jonk, dronk en pas…
Àaaah , jonk, dronk en pas getroud, al was dit my tyd, sou net n blur wees.
Ons kyk musiek videos op…
Ons kyk musiek videos op youtube (ps4, met groot tv) Wyfie het nou net Dirty Dancing se musiek video van "I had the time of my life" laat speel. Sjoe!
Aai oom Johann, en ek sien…
Aai oom Johann, en ek sien daar van die rook op die bladsy. Dit is iets wat ek sal moet los, Ek nou 46 en rook al van 16 af. Kan voel my longe begin protesteer. Dit moeilik, so deel van my mens wees. Egter as ek wil n kans op lekker kamp na aftrede wil he sal ek
MOET
Die Sasol TV advertensie...
van jare gelede. 'n Oupa, ouma en hulle baba kleinseun in sy stootwaentjie kuier op die stoep. Ouma het gebrei terwyl die seuntjie al laggend vir hulle iets probeer sê met sulke "glug glug" geluidjies. Die volgende oomblik trek hy weg met sy stootwaentjie, haak Ouma se wol en laat waai - Sasol garage toe. Toe Ouma wonder waar hy heengaan was Oupa se woorde "seker nie ver nie" (of so iets).
Wat my hieraan laat dink het was die Vleiloerie en Bloukuifloerie se roepe wat ek aan Len probeer beskryf het. Eintlik lag gekry vir myself, maar die Vleiloerie máák 'n "glug glug" geluid soos water wat uit 'n bottel loop.





Johann, ek kan dit nie…
Johann, ek kan dit nie onthou nie. Was in 1981 gebore.