Ek het sommer 'n nuwe draad begin om nie Len se KNP draad te bederf nie.
Len
Ek soek al lank en dit is volgens my die beste opsie wat nie 'n plaas se prys is nie.
Ek wil ook weet.
Hierdie in 'n redelike ou e…
Hierdie in 'n redelike ou e-pos wat ek van hulle gekry het.
Stuur vir Kevin 'n e-pos en hoor wat is nou die beste op die mark.
Hi Willem
I just came back from business trip from China in the morning. Sorry for belated reply. G52D/ GS98C / GS90C can host 64G SD card. I recommend G52D which is smart design with 1296p video resolution. I use it on my car, very easy and durable product, R2250/set. Free delivery.
Kind regards,
Kevin Zhao
Cell: 060 781 7660
Email: kevin.zhao@africalonghor…
Dankie Willem...
Dankie Willem - waar koop mens dit en wat is die prys ?
Len, jy bestel van hulle af…
Len, jy bestel van hulle af. Die prys op hulle web is R 1,850.00 vir die G52D een.
Ek het vir hulle nou weer 'n e-pos gestuur. Kyk op hulle web skakel.
G52D Ultra HD GPS 1296P Dashcam
Regular PriceR2,500.00 Sale PriceR1,850.00
Ek het vanaf Google Play…
Ek het vanaf Google Play store 'n App af gelaai "Daily Roads Voyager" teen R69.00, dit kan op jou foon gestoor word en werk baie goed.
Dit werk ook as 'n GPS en gebruik geen data nie. Die app stoor sy fotos en video leêrs op jou SD kaart.
Die beeld kan ook verstel na gelang van lig toestande, en kan ook klank op neem.
Die enigste nadeel, as mens dit so kan noem, is dat die foon op laai moet wees want die beeld neem baie krag van did batery.
Willem
Willem, dis te laat vir my om te bestel. Môre is die laaste besigheidsdag van die week en ek ry Sondag.
Gaan jy een bestel ? Indien wel, kan jy nie sommer twee bestel nie dan betaal ek die bedrag op jou bankrekening in en kom haal dit in volgende week by jou huis. Ek vertrek weer uit Pretoria op Saterdag 5 Mei.
Len…
Len
Ek het nou met Kevin gepraat, hy sal my antwoord op my mail, dan laat weet ek jou.
Hy stel hierdie een voor.

Details
AfricaLonghorn A305 Car DVR Recorder WiFi Dash Cam with Night Vision + Parking Monitoring + Loop Recording + Motion Detection + G-Sensor
Product Specifications
CPU: NOVATEK NT96658(Built-in 1Gb DDRIII)
Sensor: Sony IMX323; 1/2.9 Exmor CMOS
Lens: 6G+1IR Lens
Diagonal: 170°wide angle
Max Resolution: 1920*1080/30fps
Codec: H.264@1080P 24fp/s H.264@720P 60fp/s
G-sensor: Triaxial Acceleration Sensor (DA380)
Recording: Seamless loop recording
Storage: TF card (Class 10 or above, maximum support 64G)
Display: 2.45" LCD
Operating Voltage: DC 5V 1A
Working current: 450mA (typical value)(DC 5V)
Quiescent Current: Below 3mA
Storage temperature (℃):(-20℃-70℃)
Operating temperature (℃):(-20℃-60℃)
Operating Humidity (℃): 15%-60%RH
Battery capacity: 200mAh
WIFI: 802.11b/g/n
HD interface: HDMI
Speaker: Support
Package Contents
1.A305 Car DVR camera
2.Car charger
3.USB cable
4.User Manual
Ek het sommer n Garmin 45…
Ek het sommer n Garmin 45 dash cam gekoop voor ek Hartenbos toe was.
Het so 25 uur opgeneem.
Sjoe maar die Ranger (3) en HiLux (1) manne, skruk nie vir sper stepe op blinde draaie nie.
Harry....
Harry, dankie dat jy dit weer aangeroer het. Willem het vir hom en sommer vir my ook soos op die foto hierbo een bestel. Ek sal myne volgende week by hom by sy huis gaan haal.
Ek wonder waaroor is ek die mees opgewonde, om verkeersoortreders af te neem of daardie onbekende om die draai in die Wildtuin.
Ander ouens wat hier lees, hoe ervaar julle julle dash cams en wat maak julle met die inligting ?
Len, soos ek bo genoem het,…
Len, soos ek bo genoem het, gebruik ek 'n Sony Xperia sel foon as 'n dashcam,dit is 'n foon wat net hier gelê het.
Ek het op google rond gesoek vir dashcams, en so op daai App af gekom. (Daily Roads Voyager Pro, teen R69.00)
Dit werk uitstekend en is goedkoop.
Len ek het een maar dit is…
Len ek het een maar dit is nie iets oom oor te praat nie. Sy beeld is swak, Sy klan is goed en sie videos stoor hy elke min.onder n nuwe naam. en dit maak dat daar van die beeld materiaal verlore gaan.
Ek sal dalk later kyk na n GO PRO wat ek vir ander goed ook kan gebruik. Net bietjie duur.....
Dit is hoe die een lyk wat…
Dit is hoe die een lyk wat ons gevat het.


Len, waar het jy toe 'n 64GB…
Len, waar het jy toe 'n 64GB kaart gekry en teen watse prys ?
Willem ek het myne by Macro…
Willem ek het myne by Macro gekoop (2 pak)
Kan nie onthou wat prys was nie, sou gou gaan soek.
Dink dit was so R700+ vir 2 saam.
Ek dink die dash cam is 'n…
Ek dink die dash cam is 'n beter opsie as die foon app, my batery hou twee ure op laai.





Ek dink dié een. Hy kan…
Ek dink dié een. Hy kan 64GB kaart vat en....
Details
Technical Specification:
CPU: Ambarella A7LA50
Video Resolution: WFHD(2560*1080P/30fps), Super HD(2304*1296P/30fps), FHD(1920*1080P/30fps)
Sensor: OV4689 (4 mega pixels)
Video Format: MOV/H.264
Photo Resolution: 16M
Screen: 2.0 inch LCD screen
Lens: 170 degree ultra wide angle
Interface: USB/HDMI/TV-OUT/AV IN
LDWS & FCWS: Support
Body Size: 52.7x54.5x16 mm
Main Features:
- 170 degree super wide angle lens
- GPS logger with position and speed footage
- ADAS (Advanced Driver Assistance System) support include LDWS (Lane Departure Warning System) and FCWS (Front Collision Warning System)
- Installation sucker cup includes socket charger, easy to fix and uninstall
- 2304*1296P FULL HD high definition resolution
- Advanced H.264 video compression technology
- 2.0 inch high resolution LCD, video play while recording
- Support HDMI high quality video transmission
- G-Sensor automatically keep emergency footage in safe lock folder
- Motion detection recording
- Seamless loop recording, no leak second
- Automatically switch on recording with car start up
- A key to lock function
- Double capacity storage memory support 64GB