Paar foto`s van my week in Marloth Park en die 2 dagtrips na die wildtuin
- Read more about Paar foto`s van my week in Marloth Park en die 2 dagtrips na die wildtuin
- 16 comments
- Log in or register to post comments
- 214 views
Fotos van Ingrid Lutz. Het vir haar en Habich in die Kalagadi ontmoet verlede jaar. Hulle probeer om mistens 2 keer per jaar vanaf Duitsland die pak kom besoek. Habich is psigiatriese nurse, sy het ń reisagentskap.
Here goes.
Ek was die naweek by `n moretskou vir "vintage"karre
Hierdie is een spesiale Mini met `n allermintige koopprys.
Te koop vir slegs R1.2 miljoen.
Daar was Ferrari`s RollsRoyce`s Bugatti`s en en en...... maar ek het as ek my kon kry weer by die Mini opgeeindig.
Is daar nog forum-gebruikers wat al hulle foto's op Microsoft se One Drive gestoor het? My dogter het my aangemoedig om dit te doen. Sou jou rekenaar se hardeskyf skielik besluit om die gees te gee - en die inhoud kan nie herwin word nie - het jy 'n rugsteun van al jou foto's op One Drive.
Uit verveeltheid hierdie naweek en omdat ons nie hierdie jaar Kruger Wildtuin toe kan gaan nie, het ek besluit ek gaan 'n bietjie my fotos deurwerk en sommige daarvan hier plaas, hopelik tot genot van dié wat lief is vir die wildlewe van ons land. Ek sal dit maar so sporadies plaas. H
Ek gaan hulle video's hier plaas, nie meng met die ander nie.
Ek gaan hier Youtube video's plaas.
Kom plaas julle ook asb.
Nog youtube van wild.
Ek begin die gesprekslyn om hulle Youtube video's te plaas.
Geniet dit al is dit nie kamp nie.
Vir baie jare het ek die begeerte gehad om van 'n vliegtuig 'n woonwa te maak, maar kon nooit die regte romp vind nie. Op 'n dag sien ek die advertensie van die Cessna 401 romp en net daar besluit ek dit is nou die tyd.
Ek sien ek kan nie meer byskrifte op (onder aan) fotos sit nie, is dit my tablet of dalk die forum formaat wat verander het?
Ek is geen fotograaf van formaat nie, maar ek is nogal lief daarvoor om wildlewe fotos te neem en ook fotos van ons kampervarings.
I have seen an enormous amount of spectacular stuff in my career as a Pilot .... but today it is pretty safe to say was one of the highlights that I will still be talking about for many years to come !!
Fotos wat ek op my kampe al geneem het van intersante dinge, wat van julle deel jul fotos hier?