Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stil stem lokaal November 2026 Geert -29 minutes ago
Ons " plattelandse"… November 2026 neef Herman -1 hour ago
Ek stem saam .... November 2026 Chris Boucher -1 hour ago
Dit het my en ... November 2026 Chris Boucher -1 hour ago
so gevoel by stembus November 2026 Wessel Strydom -2 hours ago
Narsis - raai van wie praat ek? November 2026 Len Loader -2 hours ago

van Breda...

Meyerton
Profile picture for user Segekok
Submitted by Segekok on
Forums

Daar is hy nou...  na n hele dag se lees van die .....  Van Breda is skuldig aan die moord op al die aanklagte teen hom.

 

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 21/05/2018 - 16:48

Dit was nou 'n lang storie, die judgement.  Maar skuldig is hy, dis nou maar wors.   Drie moord, een poging tot moord en dwarsboming van die gereg - lewenslank tronk toe vir jou, boeta!  Ek kan nie glo dat sy verdediging sowaar verwag het hy moes toegelaat word om nog eers huis toe te gaan tot die vonnisoplegging nie.   Ai, dat mens se kop nou so kan uithaak, wat het die kind besiel?

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 22/05/2018 - 20:34

Ek kan nie onthou waar ek dit gelees het nie . In n sekere land as die familie welaf is dan moet hulle opdok vir die familielid wat in die tronk sit 

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 22/05/2018 - 20:40

Die boekhouer kry tronkstaf vir geld wat hy gesteel het .Tipiese "bean counter " is hy maar skraal gebou en die stories wat hy gehoor het van wat in die tronk gebeur het hom nou nie juis gerusgestel nie .So sluit hulle hom toe in n sel met n moewiese groot ou .Die groot ou kom na hom toe en se Hi my name is Tom Brown .Die boekhouertjie val net daar flou .Toe hy bykom is die groot ou langs hom en die se "Hey buddy i introduced myself and you fainted " Se die boekhouertjie "I thought you said Turn Around "

0
Durban
Profile picture for user dassie

dassie

Tue, 22/05/2018 - 20:55

Hmmm dankie Segekok maar ek kan aan ander goed dink wat van hom moet afgekap word cool

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus