Daar is hy nou... na n hele dag se lees van die ..... Van Breda is skuldig aan die moord op al die aanklagte teen hom.
Dit was nou 'n lang storie,…
Dit was nou 'n lang storie, die judgement. Maar skuldig is hy, dis nou maar wors. Drie moord, een poging tot moord en dwarsboming van die gereg - lewenslank tronk toe vir jou, boeta! Ek kan nie glo dat sy verdediging sowaar verwag het hy moes toegelaat word om nog eers huis toe te gaan tot die vonnisoplegging nie. Ai, dat mens se kop nou so kan uithaak, wat het die kind besiel?
wat het die kind besiel?…
wat het die kind besiel?
Sal graag ook n antwoord op dit wou gehad het.
Pollsmoor is sy tuiste vir…
Pollsmoor is sy tuiste vir die toekons.
Shame, areme laaitie, en hy…
Shame, areme laaitie, en hy het nie eers ouers of 'n broer wat vir hom kan gaan kuier nie?
Dassie, ai man ek hou van…
Dassie, ai man ek hou van hoe jy dink, dan het die arme bloedjie darem iets om hom besig te hou?
Shaun ek dink nie hy het n…
Shaun ek dink nie hy het n gewete nie. Geen emosie getoon tydens die hof saak nie
Kan ook nie daai…
Kan ook nie daai gesigsuitdrukking by die storie kry nie ?
Hy kry wat hom toekom, net…
Hy kry wat hom toekom, net jammer die belasting betaler oet nou vir hom sorg.
Kan nie onthou
Ek kan nie onthou waar ek dit gelees het nie . In n sekere land as die familie welaf is dan moet hulle opdok vir die familielid wat in die tronk sit
Tom Brown
Die boekhouer kry tronkstaf vir geld wat hy gesteel het .Tipiese "bean counter " is hy maar skraal gebou en die stories wat hy gehoor het van wat in die tronk gebeur het hom nou nie juis gerusgestel nie .So sluit hulle hom toe in n sel met n moewiese groot ou .Die groot ou kom na hom toe en se Hi my name is Tom Brown .Die boekhouertjie val net daar flou .Toe hy bykom is die groot ou langs hom en die se "Hey buddy i introduced myself and you fainted " Se die boekhouertjie "I thought you said Turn Around "
Wonder nou net of hy gaan…
Wonder nou net of hy gaan aansoek doen vir BYL
Byl...parool... Afkap van…
Byl...parool... Afkap van gedeelte van sy vonnis.... ![]()
Ek kan aan
Hmmm dankie Segekok maar ek kan aan ander goed dink wat van hom moet afgekap word ![]()





Pollsmoor vanaand. vir mnr…
Pollsmoor vanaand. vir mnr. van Breda...