Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
KI-oor die muur Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -8 minutes ago
Nou's ek honger!.... Ertjie Sop! - Hester Kruis Rona du Plessis -5 hours ago
Snert Ertjie Sop! - Hester Kruis Geert -8 hours ago
My jonger suster ... Ertjie Sop! - Hester Kruis Chris Boucher -8 hours ago
Vegetaries Ertjie Sop! - Hester Kruis neef Herman -8 hours ago
Angola Oktober 2026 saam gesels neef Herman -9 hours ago

Springbok Hit Parade Treffer

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Goeiemore almal, die Springbok Hit Parade wat om 08:00 sou begin het sal nou oor n paar Minute begin, was weer n krag onderbreking hier gewees, maar is darem nou weer aan.

Lekker luister

Groete

Gottie Myburgh

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 24/06/2018 - 13:36

Ek kyk na die radio stasie en die twee omroepers wat ek nou al gehoor het. En ek wonder. Is dit die stasie van moeders wat hul kinders eksotiese name gee? Noddy en Gottie, ????

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 24/06/2018 - 13:50

Ek hoor sommige van die mensdom roep my Marius en die wyfie Juana.

Sou ons nou kinders gehad het en die name gekombineer het,

Mariuana.

Shame sy bynaam sou Dagga op skool wees. ☺

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus