Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem saam... Kruger 2026 Rona du Plessis -19 minutes ago
Brandstof spekulasie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -20 minutes ago
See vakansie Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -31 minutes ago
Herrman Kruger 2026 Johann L -35 minutes ago
Jonger geslag, Oktober 2026 saam gesels Johann L -40 minutes ago
Dit kan net buitelanders… Kruger 2026 neef Herman -51 minutes ago

Springbok Hit Parade Treffer

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Goeiemore almal, die Springbok Hit Parade wat om 08:00 sou begin het sal nou oor n paar Minute begin, was weer n krag onderbreking hier gewees, maar is darem nou weer aan.

Lekker luister

Groete

Gottie Myburgh

Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 24/06/2018 - 13:36

Ek kyk na die radio stasie en die twee omroepers wat ek nou al gehoor het. En ek wonder. Is dit die stasie van moeders wat hul kinders eksotiese name gee? Noddy en Gottie, ????

0
Tussen hemel en hêl

GeesWatWandel

Sun, 24/06/2018 - 13:50

Ek hoor sommige van die mensdom roep my Marius en die wyfie Juana.

Sou ons nou kinders gehad het en die name gekombineer het,

Mariuana.

Shame sy bynaam sou Dagga op skool wees. ☺

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus