Gyfie se musiek Forum

Musiek

Sandbaai
Submitted by maurits on

Servaas het gister by ons kerkbasaar lekker musiek gemaak. Die van julle wat hom ken en so stukkie wil hoor kan laat weet. Ek het so kort video opgeneem maar my kop weet nie om dit te plaas nie. Ek kan op n selnommer dit stuur. Maurits

0

Radio Wereld Wyd om die Kampvuur

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Weens tegniese probleme met my rekenaar sal ek nie vanaand om 18:00  op die lug wees nie. Ek moet eers die uitgesorteer kry. en na wat ek verneem sal die rekenaar eers more reg wees. Ek sal maar soos almal vanaand braai saam met vriende en volgende saterdag weer op my pos wees.

0

Radio Wereld Wyd Boeremusiek

Villiersdorp
Submitted by Radio World Wide on

Skakel in Vanmiddag vanaf 17:00 - 18:00 Saam met my Gottie Myburgh vir n uur van sommer lekker Boeremusiek so lekker opwarming na Noddy se om die kampvuur program, dan net na Noddy: Vannaand vanaf 21:00 Tot Laat Saam met my Polla vir n Lewendige uitsending vanaf die Oasis in Tzaneen, Lekker musie

0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus