Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Herman Vakansiebeplanning 2026/27 Jan Meyer -3 minutes ago
Lekker Len gaan weer Kruger Wildtuin… Geert -7 minutes ago
Len Len gaan weer Kruger Wildtuin… Jan Meyer -1 hour ago
More,Ons is geboek vir… Vakansiebeplanning 2026/27 Herman Goossens -2 hours ago
Daarshy! Len gaan weer Kruger Wildtuin… Voortrekker -2 hours ago
bollie vraag gewees Len gaan weer Kruger Wildtuin… Wessel Strydom -4 hours ago

Borg van pryse!

tshwane
Profile picture for user johnb
Submitted by johnb on
Forums

Met wie gesels ek om n paar pryse te borg vir die blad?

Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Fri, 06/07/2018 - 22:33

Naand John, jy kan met Voortrekker praat, klik op sy naam, dan op "kontak" en stuur vir hom 'n e-pos, of jy kan ookop"kamp KLETS" op sy naam klik en vinnig met hom gesêls.

Hoop jy kom reg.

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 11/07/2018 - 15:07

Ja toe gaan maak ek vandag 'n draai by Ratel Taai, net om te kyk of Johnb darem legit is laugh

Dit is darem 'n baie oulike teardrop waentjie daardie yes

Ek moet sê ek is baie beindruk met die fasiliteit en bedrywighede wat daar aan die gang is.

Lekker John, dit was 'n groot plesier om jou te ontmoet en dankie vir die deurstap en vertel asook die nice PRYSE wat jy borg smiley

0
Centurion
Profile picture for user Voortrekker

Voortrekker

Wed, 11/07/2018 - 15:28

Selfie?  Ek sal weer moet gaan vir 'n foto as ek my prys gaan haal. smiley

Willem, John is 'n klip gooi + 2km van jou huis af, pta se kant toe op die linkerkant. Jy moet gaan inloer daar.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus