Damn, dit is alweer net…
Damn, dit is alweer net fotos van die baai. Nie die ander gedeelte nie.
Voorie is maar vrek suinig…
Voorie is maar vrek suinig met sy prentjies Chris het ons drem so bietjie bederf!
Moet julle nie gaan…
Moet julle nie gaan skottelgoed was of iets nie? ![]()
Kan ek asb enetjie byvoeg,…
Kan ek asb enetjie byvoeg, net so lief. Hier staan net ons, geen ander mens in sig nie, skemeraand.

Pragtig. Dis darem maar…
Pragtig. Dis darem maar die mooiste land hierdie!
Ai maar ons is bevooreg om…
Ai maar ons is bevooreg om sulke pragtige natuur rondom ons te mag aanskou.
Neef, dit is besonder mooi.
Een van die tepels spesiaal…
Een van die tepels spesiaal vir Arie, Willem en Gesie in die eerste foto hieronder ![]()
ons kampie onder links
Ons land het so baie pratige…
Ons land het so baie pratige plekke. Moet nog by baie plekke gaan draai.
Dankie vir die deel van die fotos. Dit is nou eenmaal lekker om so ook te kan reis. Sit op jou stoel en reis ons land vol
Nee wat ek het maar my oge…
Nee wat ek het maar my oge toegemaak, ek kyk nie pornografie nie!!!
Tietiesbaai oe tietiesbaai
Thanks Voorie tietiesbaai ek like jou kwaai
Dankie vir die deel Anton,…
Dankie vir die deel Anton, nou kan ek Bennanta wys wat ons mis, en wat wag vir ons twee![]()





Pragtig Anton!!
Pragtig Anton!!