Nou die mollers van Secunda het klaar vakansie geboek dit sal van die 2 Mei tot 17 Mei 2019 by die Eiland wees blok c staanplek 16 b super opgewonde so as julle daai tyd daar draai kom maak n draai by ons sal jou n koue een gee so op die huis
Man ek het so erg kampkoors…
Man ek het so erg kampkoors ek lees skoon die media berig verkeerd.
Ek lees berig opskrif "Polisieman steek kamper verskeie kere met mes" en is dadelik onhuts met dit en hoe verder ek lees hoe minder maak dit sin.
Die berig lees eintlik " "Polisieman steek kaper verskeie kere met mes"
Ek het die rus nodig
Staan plek 21
Ons staan plek verander na staan plek 21 lekke naweek gewees by die Eiland
Shaun, lekker man, waar is…
Shaun, lekker man, waar is die bewyse?![]()
Shaun, lekker man, waar is…
Shaun, lekker man, waar is die bewyse?
Wonder ek ok? ![]()
4 Dae 4 dae ..... Klaar…
4 Dae 4 dae .....
Klaar gepak was die wa vanaand...
Nou is dit sommer more dan…
Nou is dit sommer more dan ry ek.
Met die genade ry ek more oggend so 5 uur hier uit Petoorsdorp Wil die stormloop vanaand op die N1 noord vermy.
Miskien is ek gelukkig om `n nice foto of twee te kry vir die kompetisie as ons daar is.
Vir die wat weggaan ek wens julle `n voorspoedige en geseënde reis toe wees veilig.
Vir die wat agterbly om te werk sorry julle is op julle eie
Dit is nou ons beurt om te rus
Groetnis
ons beurt om te rus Geniet…
ons beurt om te rus
Geniet dit!
Ek sien uit na daai foto of 2 ![]()
Ek hoop julle is veilig op…
Ek hoop julle is veilig op die pad, Slowstrike. Kamp 'n hond uit 'n bos en rus lekker.
3 tot 17 April 2019
Die tyd staan al hoe nader vir my en Berdien se kamp by ATKV Eiland sou jy daar rond wees kom maak gerus n draai by staanplek C 21 sal jou n lekke koue een gee en net lekke gesels





Geniet dit, ek is darem…
Geniet dit, ek is darem Desember skool vakansie daar.