Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stap 2.   Wag vir… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -23 minutes ago
Stap 1.  Aanvaar die… Ek gaan verloor!!! Voortrekker -52 minutes ago
Kampe wisseling Kgalagadi Oktober 2026 Wessel Strydom -3 hours ago
Goeie môre Anton, ek sien… Oktober 2026 saam gesels Lapskag -3 hours ago
Rona ... Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago
Kgalagadi-paaie Kgalagadi Oktober 2026 Chris Boucher -4 hours ago

Eiland 2019

Secunda
Profile picture for user Sleep nou
Submitted by Sleep nou on
Forums

Nou die mollers van Secunda het klaar vakansie geboek dit sal van die 2 Mei tot 17 Mei 2019 by die Eiland wees blok c staanplek 16 b super opgewonde so as julle daai tyd daar draai kom maak n draai by ons sal jou n koue een gee so op die huis

Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 17/09/2018 - 08:26

Man ek het so erg kampkoors ek lees skoon die media berig verkeerd.

Ek lees berig opskrif  "Polisieman steek kamper verskeie kere met mes" en is dadelik onhuts met dit en hoe verder ek lees hoe minder maak dit sin.

 

Die berig lees eintlik " "Polisieman steek kaper verskeie kere met mes"

Ek het die rus nodig

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Mon, 17/09/2018 - 17:26

Ons staan plek verander na staan plek 21 lekke naweek gewees by die Eiland

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Fri, 21/09/2018 - 15:24

Nou is dit sommer more dan ry ek. 

Met die genade ry ek more oggend so 5 uur hier uit Petoorsdorp Wil die stormloop vanaand op die N1 noord vermy.

Miskien is ek gelukkig om `n nice foto of twee te kry vir die kompetisie as ons daar is.

Vir die wat weggaan ek wens julle `n voorspoedige en geseënde reis toe wees veilig.

Vir die wat agterbly om te werk sorry julle is op julle eie laugh Dit is nou ons beurt om te rus

Groetnis

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Tue, 22/01/2019 - 10:15

Die tyd staan al hoe nader vir my en Berdien se kamp by ATKV Eiland sou jy daar rond wees kom maak gerus n draai by staanplek C 21 sal jou n lekke koue een gee en net lekke gesels

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus