Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Stem heeltemal saam Wessel… November 2026 neef Herman -3 hours ago
Herman... November 2026 Wessel Strydom -4 hours ago
Wessel, hierdie is n… November 2026 neef Herman -6 hours ago
Nou weet ek hoe.... November 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
November brandstof prys November 2026 Geert -11 hours ago
Goeie more almal Cobb - Tips en idees Goeie Hout -17 hours ago

Jaw- dropping drone photos

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Kyk gerus na die skakel, sekerlik van die mooiste natuurskoon in die wereld, ek het 'n klomp van die fotos op my TV gesit as screen saver.

As ek nie kan slaap in die nag dan sit en staar ek na die TV in plaas van die plafon. ek kry so seer verlange in my binneste om daai plekke te kan gaan besoek.

https://newatlas.com/jaw…

Net so lusmaker.....

f1

d

f2

d

f3

d

Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Wed, 21/11/2018 - 18:01

Die tegnolegie is so puik deesdae the sky is the limit dankie vir deel Arie

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 14/03/2020 - 17:10

Vanoggend kos dit gaan fout soek, water is swak. Dit beteken om so al la Bobbejaan oor n pyp te stap wat hoooog teen die kranse is. Elk geval, net bokant die afkeerpunt is n pragtige poel tussen die kranse met n mooi waterval. Gedink ek deel die stukkie Karoo prag met julle.

Poel

Val

Ai, al draai ek die fotos op my gallery, bly dit so uitkom. Draai asb Johann of Voorie.

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Sat, 14/03/2020 - 17:39

Pragtig.

Neef jy moet die foto "edit" en dan draai en weer stoor.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Sat, 14/03/2020 - 19:05

Herman, ek kan nie jou inset redigeer nie, maar kan die fotos oor laai, hoop dit is reg ?

Karoo het 'n natuur skoonheid wat ongeewenaar is,  baie dankie vir die deel hiervan.👍

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 14/03/2020 - 19:43

Johann, dankie man net reg soos fotos met cell geneem is. Lyk my die probleem by my is waneer die foto via bluetooth na tablet oorgeplaas word, dan draai ek dit op edit, maar vertoon steeds anders. My kop te plat vir die dinge. Waardeer. Arie dit is nogals hoog, en sou jy.....  Kom nie baie daar nie, ouma Von het my verbied, maar sy hoor eers na die tyd. Net onder die waterval se poel, is n oorhang waar die Khoi Khoi en San geskuil het, lank lank gelede.

0
Oudtshoorn
Profile picture for user neef Herman

neef Herman

Sat, 14/03/2020 - 20:21

Anton, jy en enige van ons ou pêlle is altyd welkom om te kom kuier.  Neef is nie altyd "upstairs" nie, geniet nogal n lekker geselsie, solank ons voor die tyd weet dat smaak verskil. Ek hou nie baie van Cane en Coke nie, maar as dit my maat se knertsie is,  byt ek op die tande.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus