Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
losstaande raam... Hoe maak ek my ou rally tent… Wessel Strydom -1 hour ago
Neef Herman Braai met 'n Weber Geert -1 hour ago
Vordering met die Triber se Kamp-aanpassings Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Uit 'n ander hoek Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Dis hoe die rallytent twee… Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago
Triber se dakspore is baie swak Hoe maak ek my ou rally tent… Fanie Bekker -2 hours ago

Dube en die Voortrekkers!

Centurion
Submitted by Voortrekker on
Forums

Dube

Dit gaan nou baie lekker wees!   Dankie oom Gert vir die staanplek van 23 tot 31 Desember by Dube Wild Reservaat!   Dit is hoogtyd dat ons weer bietjie daar gaan kamp opslaan om ook die nuwe kampplek met al sy nuwe fsiliteite te gaan uitkyk smiley

Ons sal dus kamp van 16 tot 23 Desember by DrieBerge en dan sommer oppak en reguit deurskiet na Dube toe!  Wat 'n voorreg! 

Kyk dan uit vir die nuwe resensie met baie foto's wat ons vir julle gaan bring vroeg in Januarie 2019!

KLIEK HIER VIR DIE ONS 2018 KAMP Lusmaker en 2015 Artikel  

Dube

 

google kaart
Centurion

Lolla

Mon, 24/12/2018 - 13:59

Hallo julle... Dube is baie lekker, ons seuntjies en ons geniet dit vreeslik. Die sonnetjie is WARM. Ek gaan nou kos begin maak vir more se Kersete. Geniet julle dag. 

0
Centurion

Dusty

Mon, 24/12/2018 - 18:45

Lolla, ek kan glo dat dit warm is daar. Ek het in daai kontrei groot geword. Nogtans moet julle dit geniet.

Ons het sopas n lekker braai gehad. Gaan nou gou opruim en dan die res van die aand rustig geniet.

0
Secunda

Sleep nou

Sat, 29/12/2018 - 06:47

Stem Antie daai tuindienste eish nie mooi gewerk nie how Anton julle moet julle laaste dag geniet

0
Secunda

Sleep nou

Sun, 30/12/2018 - 06:23

Puik nuus lyk my land kry reen hopelik kry die Hoedspruit , Mica , Gravelote , Phalaborwa streek ook my ma se did baie droog

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus