Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Jeandre Rudolph - perfekte keuse.... Springbok rugby Rona du Plessis -10 hours ago
Jeandre Rudolph Springbok rugby Geert -11 hours ago
Hael November 2026 Geert -11 hours ago
Brits en Pretoria... November 2026 Wessel Strydom -11 hours ago
Die weer is woes November 2026 Rona du Plessis -16 hours ago
Span vir die naweek Springbok rugby Rona du Plessis -16 hours ago

Kampforum SuperBru

Suid Afrika
Profile picture for user Kampforum
Submitted by Kampforum on

   sb sbsb

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is. 

Groep naam "KampForum"  

Kliek Hier:       

 SUPERBRU WEBWERF

 KampForum SUPER RUGBY POOL 2020    Kode: hugegirt

As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres.      Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.

Heidelberg GP
Profile picture for user StephanS

StephanS

Sun, 31/03/2019 - 08:33

Ek sien nou op ons log dat net nommer 9 en 10 uit die boonste 10 nie hulle rugby ken nie en vir die Stormers skree. Nommer 1 tot 8 hou by die BLOU 🤐

0

Hehe toemaar Wilsur, dit gaan verseker nie baie lank hou nie.

Harry du Randt, jy lyk darem maar suspiciously baie na die Frogman op daai lysie....moet seker toeval weeslaugh

0
Secunda
Profile picture for user Sleep nou

Sleep nou

Fri, 05/04/2019 - 07:50

Mokket Gerrit het ek sleg om my neus die laaste 3 weke gekyk ja scores is in laat die games beginsurprise

0
Daspoort Pretoria
Profile picture for user Willem Brits

Willem Brits

Tue, 09/04/2019 - 19:19

Ek kan nie op my pilletjie dit copy om hier te plaas nie.  

Sal kyk of ek op my laptop kan ingaan.

Ja Harry ek en is krap daar ondrr rond.

0
Vereeniging
Profile picture for user Harry Du Randt

Harry Du Randt

Tue, 09/04/2019 - 20:03

My ou PC werk maar vir my die beste. 

Die ou klein selfoontjies is maar moeilik vir my. Tans by die BOS het ek net my selfoon. Ek sukkel soms met die ding. 

Weet net ek het weer bollie gevaar laas naweek. 

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus