

Hierdie pool is SLEGS vir mense wat op die KampForum groep is.
Groep naam "KampForum"
Kliek Hier:
KampForum SUPER RUGBY POOL 2020 Kode: hugegirt
As julle sukkel, stuur epos na harry@cadhouse.co.za dan stuur ek n direkte uitnodiging aan jou epos adres. Niemand mag aansluit na 50% van toernooi voltooi is nie. Die wenner word deur n rekenaar uitgewerk.
Hoop die spanne speel soos…
Hoop die spanne speel soos my keuse 😊
Ek sien nou op ons log dat…
Ek sien nou op ons log dat net nommer 9 en 10 uit die boonste 10 nie hulle rugby ken nie en vir die Stormers skree. Nommer 1 tot 8 hou by die BLOU 🤐
Ek het met die laaste rondte…
Ek het met die laaste rondte gedros ![]()
Ek het amper ook Anton…
Ek het amper ook Anton. Vrydag oggend 10 minute voor afskop eers wakker geskrik 😁
Die log was die eertse paar…
Die log was die eertse paar weke weekliks gespoeg en plak - hoekom nie meer nie?![]()
Ek wonder waar lê ek. Kry…
Ek wonder waar lê ek.
Kry nie my naam op die lys nie.
Dit is mos Harry Du Randt.
Speel mos onder my eie naam ![]()
Hehe toemaar Wilsur, dit…
Hehe toemaar Wilsur, dit gaan verseker nie baie lank hou nie.
Harry du Randt, jy lyk darem maar suspiciously baie na die Frogman op daai lysie....moet seker toeval wees![]()
dit gaan verseker nie baie…
dit gaan verseker nie baie lank hou nie.
Hehehe - die wiel draai en die pap kant bly altyd onder ![]()
As die G's dit net kan…
As die G's dit net kan volhou, maar die jaar het sover heelwat verassings gehad.
Hulle is in maar
Mokket Gerrit het ek sleg om my neus die laaste 3 weke gekyk ja scores is in laat die games begin![]()
Bhawawawawawawawawa🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣…
Bhawawawawawawawawa🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣👍👍👍👍👍👍👍🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣🤣👍👍🤣🤣🤣🤣🤣
Na die naweek is ek seker…
Na die naweek is ek seker nog steeds heel laaste.
Het iemand dalk die leaderboard?
Ek kan nie op my pilletjie…
Ek kan nie op my pilletjie dit copy om hier te plaas nie.
Sal kyk of ek op my laptop kan ingaan.
Ja Harry ek en is krap daar ondrr rond.
Na die naweek is ek seker…
Na die naweek is ek seker nog steeds heel laaste.
Ja jy is!
- moenie vrees nie - ek is oppad na jou toe ![]()





Dankie Wilsur. My naweek…
Dankie Wilsur.
My naweek was nie veel beter nie.
Ons probeer maar weer