Is ek reg as ek sê ons Rugby…
Is ek reg as ek sê ons Rugby reflekteer ons politiek? ![]()
Is ek reg as ek sê ons Rugby…
Is ek reg as ek sê ons Rugby reflekteer ons politiek?
Ek reken daar steek 'n klomp waarheid in jou vraag.
In die kol, ons rugby is in …
In die kol, ons rugby is in 'n beter posisie as die regering, mens kan vra watter regering ? Die taxi mafia, o Acsie se mafia met Ramaphostjie as die chief mafioso.
As dit so aangaan, gaan ek…
As dit so aangaan, gaan ek begin "darts" kyk op TV. ![]()
Harry, sien 'n mens darts op…
Harry, sien 'n mens darts op TV? Ek hou baie daarvan om daarna te kyk maar sien dit nooit.
Antie. Hulle wys dit soms,…
Antie. Hulle wys dit soms, maar nie baie nie.
Gewoonlik op daai snaaks kanale sport soos ESPN of so iets.
Daai manne is goed. Yvonne sê broer speel in kompitisie.
Kan jy glo dat mens…
Kan jy glo dat mens stilstaan vir iemand om jou so te klap?
Daai ou is skoon dronk geklap. What next? Armdruk kan ek nog verstaan. Is daar nie dalk skop onder die g@# kompetisie ook nie?![]()
Ek wou niks sĕ van die…
Ek wou niks sĕ van die mooiste kleur op aarde nie
Twee hints dit is die jleur van die beste voertuig nog ooit en die kleur is heelbo aan die log?
WAT, in sommige mense se…
WAT, in sommige mense se lewe is alles BLOU!, hou lank voor die karavaan en grasperk rondom blou geverf word........
Ek sit nou en dink aan oom…
Ek sit nou en dink aan oom Arrie ( met een r) se voorliefde aan bulls, en toe ewe skielik verstaan ek.
Oom Arie kom uit n finansiele agtergrond, so die mense hou altyd daarvan, soos ek dink, as die bulls over the bears wen in die markte.
Ja dit moet dit wees.
dit is die kleur van die…
dit is die kleur van die beste voertuig nog ooit
Ek stem!

Ag nee oom Voorrie, nie jy…
Ag nee oom Voorrie, nie jy ook nog nie, ek verwys jou graag na die Volla draad op die forum en hoe die hof bevind het hoe blou die mense "geripp-off" het. ![]()
![]()
Hehehe, wag ek onthou nou…
Hehehe, wag ek onthou nou net? Was dit nie VW nie.?
Ja dit was die boggers. ,…
Ja dit was die boggers.
, met daai emmision scandal, bedrog se ek vir jou, hoe lank gaan die lug nog blou wees met sulke maatskapye? ![]()
En die fords wat alles aan…
En die fords wat alles aan die brand wil steek, nee o VET.
Terlools ek is ook baie lief…
Terlools ek is ook baie lief om goed aan die brand te steek!
Nr een op my lys is ................ en nm twee is n braaivleis vuur!
Dan steek ek so dan en wan ook n dop maar my eerste keuse is ...............!





Stem Jan
Net soos jy se jan ons rugby is tants op n lagte punt