Nuutste Forum Insette onderwerp deur:
Dankie Wessel. Oktober 2026 saam gesels Jan Meyer -1 hour ago
Jan Meyer Oktober 2026 saam gesels Wessel Strydom -1 hour ago
Dankie! Help met kamp beddens en… deon557 -1 hour ago
Huur Help met kamp beddens en… Geert -5 hours ago
Kamp goete Help met kamp beddens en… Wessel Strydom -7 hours ago
Slaap - wat's dit? Oktober 2026 saam gesels Rona du Plessis -13 hours ago

46 Jaar

Waar my wa staan
Profile picture for user Arie
Submitted by Arie on
Forums

Vandag om 14.00h sal dit presies 46 jaar terug wees wat ek as jong man in die NG kerk Salisbury Rhodesia voor by die kansel staan en wag het vir my bruid.

Port Elizabeth
Profile picture for user Frieps

Frieps

Mon, 10/04/2017 - 07:08

Baie, baie geluk Arie.   Dit is regtig 'n groot voorreg en sommer 'n prestasie ook.  Nie vir baie mense beskore nie.   Mag die Heer jul albei seën in die jare wat julle nog saam gaan hê.   Die groot VYFTIG is om die draai!

0
Klerksdorp
Profile picture for user Frans Pretorius

Frans Pretorius

Mon, 10/04/2017 - 07:49

Arie, baie geluk (eintlik aan Petra, omdat sy dit so lank met jou kon uithou)

Liefde en Vrede vir julle, en mag julle nog BAIE jare hierdie nomadiese lewe kan lei!!!!

0
Pretoria
Profile picture for user Slowstrike

Slowstrike

Mon, 10/04/2017 - 07:56

Oom Arie en tante Petra

Baie geluk wat `n goeie voorbeeld vir die ons "jonger" garde. Nog meer geluk vrede en gesondheid word julle toegewens.

 

Groetnis en baie blessings

 

Danie & Elize

0
Brackenfell, Weskaap
Profile picture for user Len Loader

Len Loader

Mon, 10/04/2017 - 08:13

Hi Arie  -  baie geluk met die herdenking van julle troudag vandag.  Alhoewel ek nie 'n lidmaat van die NG kerk is nie, het ek dikwels eredienste, biddae vir reën, troues en begrafnisse in daardie einste kerk bygewoon voor ons in 2005 Zimbabwe verlaat het.

0
Vaalpark
Profile picture for user Johann L

Johann L

Mon, 10/04/2017 - 15:27

Arrie en Petra, baie geluk met die herdenking van jul groot dag, mag julle nog baie saaam geniet.

0
0
Sionbergh

 

kanniedood
Zaagkuilsdrift
TO
Weesgerus